Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (314)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (298)

Resensies van Strand

4.6 / 5  
volgens 736 resensies
Lees regte resensies van Strand van 736 geverifieerde gaste.
Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strand B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Strand

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

The Vibe Mill Street bied moderne B&B-verblyf en is in Stellenbosch naby verskeie restaurante, winkels, kunsgallerye en museums geleë. The Vibe bied verblyf in smaakvol versierde ateljee's in 'n historiese gebou ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 390
R1 112
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

de Oude Meul Guest House se deure het in 1996 oopgemaak in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, galerye, Universiteit Stellenbosch-kampus en Coetzenburg Stadion. Ons het 6 kamers met lugvers...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 125
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg binnemuurse en buitemuurse besienswaardighede en doendinge vir ou...

15% af Aanbod!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp. Verblyf word in 5 luukse en suite-kamers en 'n swembadkothuis gebied. Elke eenheid het 'n pl...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Welkom by Fynbos Villa Gastehuis in die hartjie van die geskiedkundige Stellenbosch in die Wes-Kaap. Stellenbosch is 'n toevlugsoord, 'n goeie alternatief tot die groot stede se gejaag. Die gastehuis is 'n lieflike...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

10 Alexander B&B bied outentieke, warm, Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n dubbelverdiepinggebou met 8 knus, huislike gastekamers. Die B&B maak vir verskeie gaste voorsiening, van enkelreisigers tot paartjies tot groe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniepark, Wes-Kaap

B&B @ 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp. Die verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Wes-Kaap

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigt...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rooi-Els, Wes-Kaap

Wonderlings B&B is op Valsbaai se oostelike randjie, sowat 'n 1 uur se ry van Kaapstad en 60 km van Hermanus af. Hierdie gastehuis staan in die Kogelberg Biosfeer-Reservaat en het 'n skilderagtige ligging tussen die...

Vanaf
R2 605
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Jordan Luxury Suites is op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-omgewing geleë. Hierdie B&B bied die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Strand B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Strand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strand akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za