Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (305)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (290)

Resensies van Strand

4.6 / 5  
volgens 718 resensies
Lees regte resensies van Strand van 718 geverifieerde gaste.
Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strand Gastehuise

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Aanbod!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Dai Heka Boutique Guest House is sentraal in die Strand naby al Helderberg se doendinge en slegs 900 m vanaf die strand geleë. Verblyf beskik oor 7 eenhede en het slaapplek vir 21 gaste. Elke eenheid is bereikbaar...

20% af Winteraanbod!
VanafR985
R788
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Loddeys Guest House is in die hartjie van die Valsbaai-kom geleë, een van Suid-Afrika se beste reisbestemmings. Dit het as 'n klein vissersdorp ontstaan en is nou 'n bedrywige vakansiebestemming met moderne wolkekr...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Welterusten Guesthouse is 'n Victoriaanse huis in die Strand en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat wil oornag. Dit is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doend...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Ryneveld, Strand

Trust Lodging is 'n gastehuis wat gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n veilige omgewing in die Strand bied. Verblyf word in 2 kamers aangebied, elk met 6 beddens en 'n badkamer. Elke kamer het 'n TV met Netfli...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Green Gables is in die hartjie van Strand geleë en is 'n pragtige, gerestoureerde, ou huis wat met die draai van die eeu gebou is. Dit bied gerieflike akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers. Droom oor ...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Strand

12 on Tharina is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Somersetpark. Die perseel is ideaal 5 km vanaf Somerset Mall, en 6 km vanaf Strand Gholfklub en die strand geleë. Dié ateljeewoonstel is oopplan en beskik...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Strand

The Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die Strand, net enkele minute van die sonnige strande, gholfbaan en Somerset Mall af. Dié gastehuis is uitstekend geleë, op die drumpel van verskeie wynroetes en is stapafst...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Villa The President het 2 slaapkamers en 'n selfsorg-eenheid in Strand, net 50 km oos van die Kaap af. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge. Die k...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Oldsworth Accommodation is in die Strand geleë, 'n bedrywige metropool met 50 000 inwoners, wat aan die oewers van Valsbaai geleë is. Strand, tesame met Somerset-Wes en Gordonsbaai. Die Strand vorm deel van die sk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand

Ruxmian Lodge is geleë in die sentrale deel van Strand, 900 m vanaf die seekant en winkelsentrum. Die gastehuis is slegs 48 km van die middestad van Kaapstad en ongeveer 10 kilometer van die Kaapse wynroetes. Ons w...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 304 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Strand gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Strand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strand akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za