Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Strand akkommodasie
Bladsy 2 - 283 lekke plekke om te bly
208 Monaco Gardens is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die seefront in die veilige Monaco Gardens-kompleks. Dit is i...
68 On Hofmeyr is in die Helderberg-area aan die hange van die Hottentots-Hollandberge geleë met Valsbaai in die voo...
Strand Beach Front is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Blake’s Terrace-kompleks in Strand. Jy kan...
Golf House is 'n Victoriaanse-styl huis op ’n gholflandgoed in Strand met 3 slaapkamers . Daar is 24 uur-sekuriteit...
Dai Heka Gastehuis is 'n gastehuis in die Strand en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is n...
Trap Suutjies is 'n enkelwoonstel op die eienaar se perseel in die rustige buurt Lochnerhof in Strand. Die bekoorli...
The Little Flower is 'n selfsorgwoonstel op die Little Greece-woonstelkompleks se eerste verdieping in Strand. Dié ...
Pebble Moon Strand Woonstel is 'n luukse selfsorgwoonstel met die mooiste uitsig oor Valsbaai. Gaste kan selfs Tafe...
Ashley on Beach Classic Apartment 409 is 'n selfsorg-woonstel wat na die see front en dit is op die strandfront in ...
Ashley On Beach 1108 Penthouse Style is op die boonste verdieping en bied 180²-uitsigte oor die see. Dit kyk uit oo...