Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Strand akkommodasie
Bladsy 3 - 285 lekke plekke om te bly
Hill House is in die stil woonbuurt Strand-Noord geleë. Dit is net 300 m van die strandfront af en 21 km van Kaapst...
Ocean Escape is 'n selfsorgwoonstel in die Red Coral-kompleks wat in die Strand, Wes-Kaap geleë is. Dit is die idea...
Ashley On Beach 204 is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front in 'n veilige kompleks in die Strand se Beach-weg. ...
Oceanpearl 209 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die Ocean Breeze Hotel in Strand. Dit is 'n privaat eenheid wat...
Hibernian Towers 1303 is in Strand, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby ...
Nautica Strand Suid is 'n gerieflike en netjiese selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in Van Ryneveld, net 200...
Theebos Self-Catering Apartment is in stil woonbuurt in Strand-Boord geleë. Die erf is aan die oewer van die Louren...
Nautica Deluxe is 'n selfsorgeenheid op die derde verdieping wat ideaal is vir 'n gesin in 'n veilige gebou in die ...
Ashley On Beach 1108 Penthouse Style is op die boonste verdieping en bied 180²-uitsigte oor die see. Dit kyk uit oo...
Cozy Strand Beach Getaway - Studio Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die rustige en stil The Majestic-kompleks na...