Resensies van Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 785 resensies.
Paul D. - 5th July 2017
staying in Strand
Baie lekker plek en lekker ou kafees en eetplekke.
Johan L. - 5th July 2017
staying in Strand
Lieflike plek met fantastiese vakansie-atmosfeer.
Welma V. - 28th June 2017
staying in Strand
Moet klaar maak met die konstruksie op die loopareas langs die strand.
Johan V. - 23rd June 2017
staying in Strand
Strand is an excellent place for breakaway and tourist destination.
Hanlie S. - 12th June 2017
staying in Strand
Goed geleë vir besigheidsafsprake.
Amanda V. - 10th June 2017
staying in Strand
Very clean place, nice people, will differently come again
Susan H. - 3rd June 2017
staying in Strand
Pragtige strande.
Pierre S. - 2nd June 2017
staying in Strand
Well situated, close to tourist destinations, shops, etc. Enjoyable (especially when south easterly is taking a break!)
Anel M. - 1st June 2017
staying in Strand
Die Strand is 'n wonderlike plek. Alles is stapafstand. Wonderlike restaurante en 'n pretige waterpark vir die kinders. Wonderlike taxidiens (Gordansbaai Taxi's) - bekostigbaar en veilig.
Allan S. - 29th May 2017
staying in Strand
Die bouwerk en verbeterings aan die seefront in Kusweg is op die oomblik ongerieflik, maar die strand self is altyd skoon en 'n besonderse ervaring.
Annette S. - 26th May 2017
staying in Strand
Greenways is 'n veilige, mooi plek om te bly, ons woon graag daar.
Floyd C. - 25th May 2017
staying in Strand
Strand is 'n vakansieganger se droom, Dit het lewe (lekker vibe) deur die dag, goeie plekke om snags smaakvolle etes en pret te geniet, maar tereselfdertyd het dit n lekker stil atmosfeer in die nag sodat die wat 'n bietjie wil rus dit met genot dit kan doen.
Marie' G. - 23rd May 2017
staying in Strand
Pragtige plek.
Sharon H. - 22nd May 2017
staying in Strand
Die Strand is goed geleë indien jy die wynroete wil doen. Dis heerlik sentraal.
Hennie B. - 21st May 2017
staying in Strand
Strand sal altyd een van my gunsteling vakansiebestemmings bly. Dit is veilig en 'n mens kan kilometers stap en heerlik swem.
Janel V. - 18th May 2017
staying in Strand
My hart sal altyd in die Strand wees, want ons het vir lank daar gewoon. Dit is 'n wonderlike plek met 'n bitter mooi strand.
Hettie T. - 17th May 2017
staying in Strand
Baie goed. Geen probleem, sal weer gaan.
Elsobe V. - 11th May 2017
staying in Strand
Pragtige natuur!
Fazlin K. - 8th May 2017
staying in Strand
Wonderful place.
Celeste O. - 5th May 2017
staying in Strand
As jy Strand as 'n basis gebruik om die Wes Kaap te beleef is dit baie ideaal. Nie te ver om elke dag te ry nie. Bekostigbaar met die see as bonus. Egter baie boemelaars beleef wat jou werklik onveilig laat voel as jy op die strand stap in die laatmiddag. Stap op die strand in die aand onmoontlik.
Nj T. - 5th May 2017
staying in Strand
Hoop die munisipaliteit verhaas die werke op die strandfront.
Claudia Y. - 3rd May 2017
staying in Strand
The beach in Strand is flat and sandy, ideal for long walks and runs. Also ideal for older visitors who don't like hilly and stony beaches. Although there is not much to see and do in Strand, it is centrally situated to other places of interest such as Hermanus, Stellenbosch, Somerset West, etc.
Eliza R. - 1st May 2017
staying in Strand
Baie mooi.
Thelmari B. - 30th April 2017
staying in Strand
Fantastiese bestemming. Daar is tot Augustus 2017 bouwerk op die strand en dit is steurend.
Bertus F. - 30th April 2017
staying in Strand
Die konstruksiewerke oorkant die pad het bietjie lawaai, maar is seker hulle is darem amper klaar.
Lynette T. - 27th April 2017
staying in Strand
Baie sentraal geleë met restaurante en winkels wat loopafstand is.
Bernice O. - 21st April 2017
staying in Strand
Perfekte plek vir enige vakansieganger. Mooi, skone, rustige plek met sy vriendelike mense.
Esme M. - 19th April 2017
staying in Strand
Baie rustige dorpie.
Jan A. - 17th April 2017
staying in Strand
Altyd lekker in Strand.
Ferdinand V. - 16th April 2017
staying in Strand
Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus.
Randolf J. - 12th April 2017
staying in Strand
Goeie see-uitsig en heerlik om op die strand te loop.
Jaco V. - 12th April 2017
staying in Strand
Baie mooi en sentraal.
Amanda D. - 10th April 2017
staying in Strand
Tans onmoontlik om die strand te bereik as gevolg van die bouwerk. Dit verander ook die hele voorkoms en die stand kan nie meer van die straat gesien word nie. Nie aangenaam nie.
Hannes E. - 6th April 2017
staying in Strand
Ideaal.
Carmen J. - 6th April 2017
staying in Strand
Lekker plekkie
Arthur G. - 29th March 2017
staying in Strand
Parking that one has to pay for is daylight robbery. Parking should be free.
Hedley P. - 28th March 2017
staying in Strand
Een van ons gunstelingplekke vir vakansie. Die omgewing is skoon.
Henning T. - 26th March 2017
staying in Strand
Baie veilige see en strand.
Anne B. - 24th March 2017
staying in Strand
Dit is jammer van die konstruksie wat daar op die oomblik is.
Richard A. - 24th March 2017
staying in Strand
Strand sal altyd my keuse van verblyf bly. Fantasties.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za