Resensies van Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 785 resensies.
Susan L. - 18th October 2016
staying in Strand
Jou behoefte aan toerisme sal seker ook bepaal watter voorkeure of afkere jy sal hê. Die tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om regtig te kon rond beweeg nie. Die Strand en omgewing bied verseker genoeg om jou besig te kan hou.
Chritine P. - 17th October 2016
staying in Strand
Baie lekker plek en die mense is baie aktief daar.
Elsa V. - 14th October 2016
staying in Strand
Skoon en veilig.
Hein G. - 12th October 2016
staying in Strand
Puik en lieflik.
Erika D. - 12th October 2016
staying in Strand
Baie oulik!
Tanya M. - 11th October 2016
staying in Strand
I come from the Strand, so after 13 years it was a pleasure to see that there are upgrades happening to the beach and that some of the spots I visited were still going strong. Bart's and Friedman and Cohen. We will be visiting again but this time for a longer period.
Linda G. - 11th October 2016
staying in Strand
Ai, die weer in die Strand is maar sleg en die wind waai gedurig. Aan die positiewe kant - dit is lekker naby aan Kaapstad (40 min) so mens kan maklik Kaap toe ry om besienswaardigehede te gaan besoek. Dit is ook baie naby aan Stellenbosch se wynplase as mens 'n wynproe of middagete op 'n wynplaas wil doen.
Janine W. - 10th October 2016
staying in Strand
Strandgebied is vuil (Rommel wat rondlê).
Rugaya M. - 6th October 2016
staying in Strand
Son en see is altyd die beste!
Gideon Jakobus C. - 2nd October 2016
staying in Strand
Ons is wel bekend aan die Strand-area. Altyd lekker om in die omgewing te kuier.
Lizelle K. - 30th September 2016
staying in Strand
Gerieflik en veilig.
Lusia S. - 29th September 2016
staying in Strand
A lovely clean environment!
Corene B. - 26th September 2016
staying in Strand
Strand is sentraal geleë t.o.v. die belangrikste besienswaardighede en wynroete. Spitsverkeer is net 'n wesenlike probleem.
Estria M. - 23rd September 2016
staying in Strand
An awesome place next to the coast to relax and be yourself.
Sarel S. - 22nd September 2016
staying in Strand
Veilige en pragtige omgewing.
Wanda P. - 20th September 2016
staying in Strand
Beste plek ooit!
Anne M. - 16th September 2016
staying in Strand
Besoek gerus die Somerset Mall. Die diens is vriendelik die mall netjies, skoon en veilig met a gholfkarretjie vir vervoer indien nodig en baie lekker eetplekke.
Maria A. - 15th September 2016
staying in Strand
It's a very nice place to spend your holiday.
Chanelle R. - 12th September 2016
staying in Strand
Baie sentraal en perfek!
Christa L. - 7th September 2016
staying in Strand
Goeie ligging om die Kaap te verken.
Juanne V. - 1st September 2016
staying in Strand
Strand is die mooiste bestemming. Mens kan op die strand gaan stap en ook die mooi landskap bewonder.
Gairoenesia P. - 25th August 2016
staying in Strand
Already told all my friends, etc.
Juriha H. - 23rd August 2016
staying in Strand
Baie besig met padwerke.
Drienie O. - 14th August 2016
staying in Strand
Pragtige see, geskik vir swem en stap. Geriefllik naby groot winkelsentrum. Iets om te doen vir oud en jonk!
Karel V. - 13th August 2016
staying in Strand
'n Aangename plek om vakansie te hou.
Anne-marie P. - 10th August 2016
staying in Strand
Deur die jaar is dit altyd baie lekker. Ons bly weg oor vakansietye omdat dit net te besig is.
Brent H. - 1st August 2016
staying in Strand
Mooi, stil dorp waar die mense baie vriendelik is.
Louis D. - 24th July 2016
staying in Strand
Cool!
Wessel D. - 20th July 2016
staying in Strand
Baie skoon, rustig en prentjiemooi uitsig op die berge!
Amanda H. - 19th July 2016
staying in Strand
Asemrowend die omgewing is pragtig omring deur die berge. Sonsopkoms is pragtig. Skemer oor die see is wonderlik, mens kan lekker sundowners geniet op die strand.
Ronel B. - 15th July 2016
staying in Strand
Strand is sentraal geleë vir die toekomstige vakansieganger, dit is naby Kaapstad, Houtbaai, Gordonsbaai en so meer, al die plekke wat 'n "moet" besoek is as jy die Kaap besoek! Dis stiller as die gewoel van die stad maar naby genoeg om al die toeristeaantreklikhede te besoek.
Coriena D. - 13th July 2016
staying in Strand
Die strand is die ideale vakansiebestemming. Daar heers altyd 'n vakansieatmosfeer. Dit is baie sentraal en baie netjies. 'n Mens kan regtig heerlik daar ontspan!
Elsie Z. - 12th July 2016
staying in Strand
Baie lekker strand om by vakansie te hou.
Anita M. - 8th July 2016
staying in Strand
Uitstekende vakansieplek.
Daniël P. - 4th July 2016
staying in Strand
The Strand, especially Melkbaai is my holiday destination of choice because of the beautiful beach and close proximity of all the shops we needed!
Daleen H. - 29th June 2016
staying in Strand
Fantastiese skoon plek dis nie die eerste keer dat ons besoek nie ons kinders bly in Somerset Wes. Ek beveel Strand aan by vriende en familie dis pragtig en skoon.
Suzette Roodt R. - 28th June 2016
staying in Strand
One thing about the Strand, its accommodation, its side walks, its streets and its shops ... I felt safe moving around. This cannot be said of too many places in South Africa.
Hendrik S. - 20th June 2016
staying in Strand
Baie mooi, rustige vakansiebestemming, met goeie ligging.
Ina C. - 17th June 2016
staying in Strand
Pragtige omgewing.
Rudeen V. - 6th June 2016
staying in Strand
Die Strand oor die algemenen is 'n baie lekker en mooi plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za