Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 801 resensies.

Strand

Akkedissie

"Lekker plekkie"

Strand

Purple Daisy Guest Studio

"Parking that one has to pay for is daylight robbery. Parking should be free."

Strand

Da Gama

"Een van ons gunstelingplekke vir vakansie. Die omgewing is skoon. "

Strand

Hibernian Towers 308

"Baie veilige see en strand."

Strand

Strand Woonstel

"Dit is jammer van die konstruksie wat daar op die oomblik is."

Strand

The Sandz 3

"Strand sal altyd my keuse van verblyf bly. Fantasties."

Strand

The Bay B&B Accommodation

"Strand is naby alles. "

Strand

De Nieuwehuisie

"Rustige plekke waar mens nog die stilte ervaar al beweeg jy tussen ander besoekers."

Strand

The Greens 32

" Winderig!"

Strand

De Nieuwehuisie

"Baie lekker en rustige area."

Strand

Strandsig 603

"As die padwerke en wandelpad eers klaar is, sal dit `n groot verbetering aanbring as wat dit voorheen was."

Strand

51 Savanna Mews

"Clean and friendly environment!"

Strand

Strand Self Catering Apartment

"Dis jammer dit is so droog."

Strand

Ocean Breeze Hotel

"Excellent!"

Strand

Wagon Wheel Self-catering

"Nie op hierdie stadium nie, want Kusweg en al die ander strate waaraan gewerk word was 'n nagmerrie met al die verkeer, maar glo wanneer dit klaar is sal dit baie goed lyk. "

Strand

Galileo Holiday Apartment

"Lieflike en veilige omgewing by die strand. Heerlike eetplekke."

Strand

Hibernian Towers 405

"Naby alles in die Kaap, van Kaapstad tot die wynlande, Stellenbosch, Franschhoek en selfs Pringlebaai."

Strand

One Fine Stay

"Dit is nou nie mens se eerste keuse as jy mooi natuurskoon soek nie, maar dit bied stapplek langs die see en veilige swemplek as die wind nie waai nie. Verder is dit ook lekker sentraal as jy die Kaap wil besoek."

Strand

Galileo Holiday Apartment

"Strand is a good holiday destination."

Strand

Duinesig 35

"We like Strand - it has got all you need for a nice holiday."

Strand

Maranel

"Jy is naby als wat jy nodig het, en die plek self is net lekker!"

Strand

Home Sweet Home

"Strand en die omgewing is asemrowend. Blywende herinneringe!"

Strand

Onverwacht

"Absoluut pragtig!"

Strand

Galileo Holiday Apartment

"Ons wil beslis teruggaan."

Strand

Theebos Self-Catering Apartment

"Puik en veilige vakansiebestemming!"

Strand

Ruxmian Lodge

"Goeie ligging."

Strand

Strandsig 603

"Strand is 'n pragtige plek! Jammer oor die padwerke, maar sien uit daarna om die eindresultaat te sien."

Strand

C-Rus

"Ek dink na die bouwerke by voltooi gaan wees, gaan Strand definitief een van Kaapstad se "go to" plekke word."

Strand

103 Da Gama

"Baie aangenaam - het strand en eetplekke baie geniet en sal weer kom."

Strand

Loddeys Guest House

"Uitstekende bestemming. Jy beleef rustigheid in Strand - maar dis so sentraal dat jy kan uitry na al die mooi plekke rondom Strand, nie meer as 'n uur se ry uit nie! Die sonsondergange is ook asemrowend mooi."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600