Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Greenways (21)
Longlands (1)
Van Ryneveld (28)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (279)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (264)

Resensies van Strand

4.6 / 5  
volgens 785 resensies
Lees regte resensies van Strand van 785 geverifieerde gaste.
Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strand Selfsorg-eenhede

254 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR690
R483
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier. Dit is net ...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Greenways, Strand

Emerald at the bay is 'n lieflike woonstel teen die strand in Greenways Gholflandgoed en spog met die mooiste sonsondergange in die pragtige area. Die eenheid is ideaal geleë vir jou volgende gesinsvakansie of sake...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Ashley on Beach 409 is 'n moderne seefront-selfsorgwoonstel wat onlangs opgeknap is in 'n veilige kompleks in Strand geleë. Die woonstel is reg oorkant die strand en naby verskeie restaurante en 'n openbare swembad...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die tiende verdieping wat ongelooflike uitsigte oor Valsbaai, Tafelberg en Herlderberg bied. Die eienaars is gereelde reisigers en is gestel daarop om al die geriewe te...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Bakboord is in die Strand net 'n straat van die see af. Dié kusdorp in Valsbaai bied verskeie trekpleisters en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en is naby die Hottentots-Hollandberge, 24 km vanaf Stelle...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 900
R1 425
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greenways, Strand

Golf House is 'n Victoriaanse-styl huis op ’n gholflandgoed in Strand met 4 slaapkamers . Daar is 24 uur-sekuriteit en die landgoed is meters vanaf die see. Die huis is versier om 'n kindervriendelike, huislike o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units bestaan uit 3 privaat selfsorg-eenhede met see-uitsigte wat in die Ocean Breeze Hotel in die Strand geleë is. Studio 216 het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en kombuisie i...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Tivoli 1 is 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in Kusweg, langs Ben's on the Beach restaurant. Die woonstel is op die eerste verdieping op 'n verhewe vloer. Daar is 2 dubbelkamers en 2 badkamers, el...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Ocean View is een van die pragtige, hoë geboue wat op die Strand se kuslyn geleë is. Woonstel 1402 is op die 14de verdieping en bied ononderbroke, asemrowende see-uitsigte oor Valsbaai. Die slaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Stuurboord oorkant van die straat van die seefront in die Strand, 'n kusdorp in Valsbaai wat sentraal is tot besienswaardighede en doendinge. Die woonstel is ideaal vir ’n klein gesin of 'n groep vriende en is nab...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Pebble Moon Strand Woonstel is 'n luukse selfsorgwoonstel met die mooiste uitsig oor Valsbaai. Gaste kan selfs Tafelberg vanuit die woonstel sien. Dit bied gemaklike, gemeubileerde verblyf vir 4 gaste op die strandf...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 120
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Hibernian Towers is die gewildste woonstelblok in Kusweg, Strand. Hierdie stylvol gemeubileerde woonstel is op die veertiende verdieping en het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 2 badkamers, 1 met ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Theebos Self-Catering Apartment is in stil woonbuurt in Strand-Boord geleë. Die erf is aan die oewer van die Lourensrivier geleë en kyk uit op die Strand Gholfbaan. Dis net 5 minute se stap van die strand en 'n ge...

20% af Aanbod!
VanafR1 270
R1 016
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Ocean View 602 is 'n selfsorgwoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dié ruim tweeslaapkamerwoonstel bie...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Ashley on Beach 408 is ‘n selfsorgwoonstel wat na die see front in ‘n veilige kompleks in Kusweg in die Strand. Dié woonstel is oorkant die straat van die see geleë en naby restaurante, winkels en ‘n openbar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Nautica Deluxe is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n gesin in 'n veilige gebou in die Strand. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en moontlik 2 kinders op 'n slaaparea in die eetarea. Die gebou is '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Groenewald Accommodation bied gerieflike, skoon, selfsorgverblyf in die Strand. Dié 94 jaar oue Kaaps-Hollandse huis beskik oor 2 woonstelle wat ten volle gemeubileer is, Tambotie en Frangipani. Frangipani bied sl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Strand

Strand Beach Road - Unit 416 is 'n privaat selfsorg-eenheid in die Ocean Breeze Hotel, net 'n paar meter van die see af. Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes. Die oopplan-sitkamer het 'n koninggrootte-bed ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 120
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand

407 Da Gama Strand is 'n selfsorg-woonstel op die vierde verdieping, met toegang via 'n hysbak, van die bekende Da Gama-woonstelblok in Strand en het 'n pragtige see-uitsig. Die woonstelblok is in Strandweg geleë o...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Silver Lining Beach Apartment is slegs 10 m vaaf die strand geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n paartjie met kinders of uitgebreide gesinne wat naby mekaar wil wees wil wees, maar in aparte verblyf l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Strand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Strand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strand akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za