Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (314)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (298)

Resensies van Strand

4.6 / 5  
volgens 736 resensies
Lees regte resensies van Strand van 736 geverifieerde gaste.
Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in die Pip's Place-gebou op Strand se strandfront. Die woonstel bied 'n see-uitsig. Die woonstel beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

E4 Cape Sands is op die vierde verdieping van 'n woonstelblok in die Strand geleë en kan met 'n hysbak bereik word. Hier kan jy ontspan en die asemrowende sonsondergange oor Valsbaai inneem. Verblyf word aangebied...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Lochnerhof. Dis net 800 m van die strand af. Die losstaande kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

The Majestic Strand Woonstel is 'n gerieflike oopplan-woonstel vir 2 in Strand en is net 100 m van die strand af. Dié woonstel is op die derde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Daar is 'n dubbelbed en 'n pr...

Vanaf
R1 161
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Sea Views Self-catering is 'n lieflike woonstel in 'n veilige strandfront kompleks in Strand. Die kompleks is ideaal naby restaurante, die strand en winkelsentrums. Dié sonnige woonstel het slaapplek vir 5 gaste ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Sunrise Terrace is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n kompleks in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge. Dié kompleks is sowat 300m van Kusweg en 200 m vanaf winkel sentrum g...

Vanaf
R1 597
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Hibernian Towers is een van die mees skouspelagtige woonstelgeboue op die ongerepte Strand se kuslyn. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en is net 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 30 m...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand

Ocean View 1205 verwelkom jou! Ocean View is op die Goue Myl in die Strand geleë en is 'n ruim en luukse drieslaapkamer-selfsorgwoonstel met 2 en 'n halwe badkamers. Dit het volledige lugversorging en spog met onbe...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Strand

Beachfront Holiday Apartment is stapafstand van die strand soos die naam aandui. Die sonnige woonstel is op die tweede verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is perfek vir 'n groep van 6. Die hoofslaapka...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Grace to Grace is in die kusdorp Strand wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Rook is verbode in die eenheid. Die eerste slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Strand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Strand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strand akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za