Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (314)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (298)

Resensies van Strand

4.6 / 5  
volgens 736 resensies
Lees regte resensies van Strand van 736 geverifieerde gaste.
Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Strand

Loch'nest is 'n privaat woonstel op die eienaar se perseel in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie eenslaapkamerwoonstel het s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Theebos Self-Catering Apartment is in stil woonbuurt in Strand-Boord geleë. Die erf is aan die oewer van die Lourensrivier geleë en kyk uit op die Strand Gholfbaan. Dis net 5 minute se stap van die strand en 'n ge...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Beach Street Vakansie Woonstel is 'n selfsorgwoonstel langs die strand vir 4 gaste in Strand. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n uitsig oor die see en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat bad...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

406 Beachfront Hibernian Towers is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat in 'n veilige gebou oorkant die see in die Strand geleë is. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dié oopplan-woonstel is op di...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Die Ocean View-woonstelkompleks het 'n topligging in die Strand se Kusweg en is ontwerp met die vlug van die arend in gedagte. Hierdie "oop" ontwerp is deur al die pragtige eenhede gedra. Aandag is aan detail gegee ...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Afrique Somerset West skuil tussen die Kaapse Wynlande en Valsbaai. Die pragtige, historiese dorpie Stellenbosch is net 10 minute se ry vanaf Afrique. Hierdie selfsorgwoonstel is stylvol gemeubeleer, volledig toeger...

Vanaf
R1 597
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Hibernian Towers is een van die mees skouspelagtige woonstelgeboue teen die Strand se strandfront. Die woonstel bied ongelooflike uitsigte oor die baai en is 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Longlands, Strand

Faraday Straat Woning is 'n selfsorghuis in Longlands, Strand en bied slaapplek aan 4 gaste. Die huis het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Kussings, kombe...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Hibernian Towers 807 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai en bied verskeie doendinge op die perseel. Hierdie 141 m²-woonstel wat na...

15% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Strand

Odeon Beach Break is 'n volledig toegeruste en ruim woonstel wat op die see uitkyk. Dis op Kusweg in Strand geleë, so die strand is reg oorkant die pad. Die woonstel het uitstekende afwerkings en moderne meubels. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Strand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Strand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strand akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za