Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Strathavon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Strathavon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strathavon hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strathavon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strathavon Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R660
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë. As jy bloot 'n draai by die besienswaardighede...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Strathavon

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 135
R851
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Ca...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Radisson Blu Sandton bied B&B-verblyf in die middel van Sandton. Hierdie sjiek hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, en is naby die Sandton Konferensiesentrum en Sandton City geleë. Verblyf by Radi...

Vanaf
R2 270
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Premier Hotel Falstaff is in Morningside in Gauteng, ’n area wat bekend is vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos Nelson Mandela Plein, Montecasino en die Croc City Crocodile and Repti...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Falstaff is 'n puik ingerigte en intieme hotel in 'n plattelandse styl in Sandton, Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel st...

Vanaf
R2 005
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Premier Hotel Quatermain is in Morningside, Gauteng, geleë. Dié gebied is veral bekend vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede, soos Nelson Mandela Square, Montecasino en Croc City Crocodile...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Quatermain is naby die Sandton Gautreinstasie en bied groot tuine en stylvolle akkommodasie waar gaste kan sit en koerant lees of rustig kan sit en werk. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers dank...

Vanaf
R4 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R3 825
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

BlackBrick Sandton is in Johannesburg, 700 m vanaf Sandton City Mall en bied luukse verblyf met 'n restaurant, gratis privaat parkeerplek, 'n tuin en 'n stoep. Geriewe sluit 'n portierdiens, valet-parkeerplek en gra...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Strathavon hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Strathavon akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strathavon akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za