Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (225)
B&Bs (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (212)

Resensies van Struisbaai

4.6 / 5  
volgens 342 resensies
Lees regte resensies van Struisbaai van 342 geverifieerde gaste.
Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Struisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Struisbaai B&Bs

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
B&B in L'Agulhas, Struisbaai

Met ons ligging teen 'n heuwel en gebou uit natuurlike kalksteen, vervloei Agulhas Country Lodge beeldskoon met die omliggende fynbos-landskap. Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt. Dit sk...

Vanaf
R17 501
per nag, vir 4 mense
B&B in L'Agulhas, Struisbaai

Coast B&B is ’n lieflike woonstel in L'Agulhas reg op die strand wat loopafstand vanaf die Lighuis en Suidelike Punt-ikoon is. Daar is veilige parkeerplek net buite die deur en gaste sal mal wees oor die ligging o...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
B&B in L'Agulhas, Struisbaai

L'Agulhas Homestay is 'n ruim gastekamer wat slaapplek vir altesaam 3 gaste bied. Dit is 'n lieflike, kindervriendelike gesinshuis net 60 m van die see af. Alle badkamerprodukte, linne en handdoeke word voorsien. ...

Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 2)
B&B in Agulhas, Struisbaai

As jy moeg raak vir die chaos van die stad, is dit tyd om Agulhas te besoek en rus vir jou siel te vind. Hier, waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet, en die see en die berge mekaar aanraak, is ons luukse, st...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
B&B in Struisbaai

Seewaarts is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, 'n bekoorlike landgoed in Struisbaai naby die strand. Die dorpie het een van die langste ononderbroke strande in die suidelike halfrond, witgebleikte visser...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Agulhas, Struisbaai

Summer Place B&B is 'n klipgooi van die Indiese Oseaan af in Kaap Agulhas geleë. Jy kan na die mees suidelike punt van Afrika stap vanaf ons bekende vuurtoring. Daar is 3 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Struisbaai

Sea Heaven is in die L'Agulhas Privaat Natuur- en Wildreservaat in Struisbaai geleë en bied rustige gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n paartjie op soek na 'n unieke wegbreek-geleentheid. Die eienaars b...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 223 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Struisbaai

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Suiderstrand, Agulhas

'n Stukkie hemel op aarde ... Pebble Bay B&B! 'n Fantastiese Omgewing, Asemrowende Uitsigte, Absolute Ontspanning. Pebble Bay is 'n lieflike B&B in die hartjie van Agulhas Nasionale Park. Net 'n klipgooi van die w...


B&Bs binne 50 km vanaf Struisbaai

20% af Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

28 on Hoop is ’n gastehuis in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede. Verblyf word in 3 gastekamers gebied wat sla...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Overberg

Firlane House is 'n vierster vakansie-oord vir beide die sakeman asook die vakansieganger en bied die perfekte wegbreekplek om te ontspan. Die huis is ideaal geleë sodat gaste van hier af die suidelike punt van Afr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Struisbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Struisbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Struisbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za