Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (225)
B&Bs (6)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (213)

Resensies van Struisbaai

4.6 / 5  
volgens 342 resensies
Lees regte resensies van Struisbaai van 342 geverifieerde gaste.
Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Struisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Struisbaai Selfsorg-eenhede

211 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand. Dié huis beskik oor 2 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Happiness is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas. Die huis kan 6 gaste akkommodeer en bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die oopplan-leefarea het 'n binnebraai. Die huis het 2 slaapkamers en 3 badkamers. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai

Two Oceans bied puik vakansieverblyf vir 'n gesin van 4 in Struisbaai. Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en die tweede badkamer het 'n stor...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

Breeze In is in L'Agulhas geleë en bied gehalte-verblyf in ’n ruim, moderne huis wat ideaal is vir groot gesinne of ’n groep vriende. Die huis het 4 ruim slaapkamers met ’n see- en tuinuitsig na die suide o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Struisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby die hawe en die strand. Die vakansiewoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 kamers met 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Struisbaai

Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis. Die hoofkothuis het '...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Struisbaai

Fish Tales Fishing Charters in Struisbaai bied selfsorgverblyf en visvangtoere gedurende seker maande. Doe verblyf het 'n 280 grade-uitsig oor die see en op die berge. Daar is 1 huis met slaapplek vir 8 gaste. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Struisbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Struisbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Struisbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za