Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 244 lekke plekke om te bly
Zandtorini Seaside Cottage bied selfsorgverblyf in Langezandt Fishermens Village. Dis sowat 150 m vanaf Langezandt-...
Maramor Siesta Oornag Verblyf is 'n tweeslaapkamer-eenheid vir oornaggaste en bied verblyf by die see in 'n stil ar...
Struisbaai Beach House is in Struisbaai. Die is ideaal geleë slegs 2 blokke van die strand, hawe, restaurante, kroe...
Bakgat Stay bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Die huis is oorkant die pad van die rotsagtige strandfr...
Four Steenbras bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of vriende wat ...
Sjoe is in die rustige kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vri...
Blue Whale bied gerieflike verblyf in 3 aparte, privaat kamers met eie ingange, apart van die eienaar se hoofhuis o...
Lisa 17 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Ocean View Heights, Struisbaai. Hierdie ruim en gerieflike verblyf...
Bonne Sante is 'n kontemporêre selfsorghuis in die prentjiemooi Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai, net 2...
Sea Symphony is 'n lieflike selfsorghuis met sy eie privaat ingang aan die mees Suidelike punt van Afrika in Struis...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer