Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Suid-Kaap

4.2 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Suid-Kaap van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Suid-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Kaap Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Voorkeurvennoot
10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suid-Kaap

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Suid-Kaap

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tsitsikamma, Baviaanskloof Ingang

Kliphotel Country Store is in die Langkloofvallei geleë. langs die R62, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing. Dié hotel het nog steeds sy historiese uitleg van 1931 en beskik oor 4 slaapkamers ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Die luukse suites en kamer...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Belvidere

Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes....

20% af Winteraanbod!
VanafR2 100
R1 680
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thesen Islands, Knysna

The Lofts Boutique Hotel is in Thesen-eiland in die hartjie van Knysna. Knysna is die Tuinroete wat bekend is vir sy pragtige gholfbane, strandmeer, woude, rivier en strande. Dit is 'n puik omgewing vir avontuurlief...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thesen Islands, Knysna

The Turbine Boutique Hotel and Spa is een van Suid-Afrika se mees buitengewone hotelle en dis op Theseneiland in Knysna geleë. Dit bied luukse verblyfopsies, heerlike disse en die mooiste uitsigte. Die hotel was 'n...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuinroete, Wes-Kaap

Traders @ Lake Pleasant Living is 'n hotel en bied verblyf in die veilige Lake Pleasant Living Landgoed aan die oewer van die Groenvleimeer in Sedgefield. Verblyf is in pragtige selfsorg-villas, suites in die tuin...

Winter-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

Pezula Resort Hotel & Spa is op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Die hotel is omring deur lieflike inheemse woude, berge, mere en strande op die Pezula Privaat Landgoed. Dié h...

50% af Aanbod!
VanafR5 700
R2 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna, The Heads

The Mount Knysna Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat teen die wêreldbekende Knysna Koppe geleë is en asemrowede uitsigte op die Knysna Koppe en die omliggende omgewing bied. Dié hotel poog om jou verblyf absolu...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna, The Heads

Head over Hills is 'n unieke, luukse oord op die randjie van die Knysna-koppe. Dié luukse wêreldklas-oord is die perfekte plek vir 'n wegbreek, wittebrood of om die natuurlike prag van die omgewing te geniet. Hea...


Hotelle binne 100 km vanaf Suid-Kaap

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR2 520
R2 268
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue word deur gaste as die juweel van die Tuinroete beskryf. Dié gastelodge is 4 ure se ry van Kaapstad af en is die ideale wegbreekplek vir 'n rustige naweek of welv...

30% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 030
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Views Boutique Hotel & Spa is in die Wildernes aan die Tuinroete geleë, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna, Plettenbergbaai en sowat 26 km vanaf George Lughawe. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge op die Tuinroete. Verblyf by Fairy Kn...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai aan. Dié hotel is op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboomsstrandmeer. Daar is 14 kamers en elke kamer het 'n en suite-badk...

Vanaf
R4 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Crags, Tuinroete

Kurland Hotel is in familiebesit en word bestuur as 'n trotse lid van die Relais & Châteaux-vereniging. Die hotel is naby die skilderagtige strandoorde, Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hartjie van die Tu...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za