Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Suid-Kaap

4.2 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Suid-Kaap van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Suid-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Kaap Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Suid-Kaap

Mountain Pastures is in die De Hoop-vallei tussen die Kouga- en Honniball-berge geleë. Die lodge is net langs die gewilde R62 geleë. Verblyf by Mountain Pastures word in 'n enkel- of dubbelkamer en 6 smaakvol ver...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Suid-Kaap

Kouga View Game Farm word sedert Februarie 2011 besit deur Gert en Carol Coetzee, wat oorspronklik van Mpumalanga afkomstig is. Die plaas is in die Wes-Kaap, ongeveer 39 km vanaf Uniondale op die N9, en 37 km van Wi...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Suid-Kaap

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 263
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas-gholfbane, 'n strandmeer, woude, voetslaanroetes en...

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Karoo

El Yolo One is 'n gasteplaas wat aan die voet van die Swartberge in die Groot Karoo geleë is. Ons gaste kan met verskeie plaasdiere soos beeste, skape, kalkoene, eende, ganse, poue en hoenders kennis maak. Let asb....

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Welbedacht

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is in Knysna geleë en is 'n gewilde bestemming vir senior burgers en toeriste. Knysna bied vele doendinge, insluitend kajakvaar, voetslaan, swem en visvang, en is 'n ideale wegbr...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. Dié magiese paradys is sentraal geleë en naby die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Segdefield...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Paradys, Knysna

Paradise Private bied verblyf in 4 gedeeltelike selfsorg-ateljees, met 'n unieke karakter in die rustige Paradise buurt van Knysna. Hier kan gaste die pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer en die bekende Knysna ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Lodge in Paradys, West Hill

50 Circular Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete met 'n pragtige uitsig. Dis 24 km vanaf die Goukamma Natuurreservaat en 21 km vanaf Buffelsbaai. Die huis 3 slaapkamers en bied slaapplek aan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Lodge in Paradys, Knysna

Salt River Lodge is geleë in 'n uiters rustige omgewing, aan die noordekant van die strandmeer met sy natuurlike laag- en hoogwatergetye. Dis deel van 'n natuurlike voëlreservaat wat die Knysnaloerie, reier en kol...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Knysna Hollow Country Estate is op 'n afgesonderde landgoed net 5 minute vanaf Knysna se middedorp geleë. Dié pragtige kusdorp word as die juweel van die Tuinroete beskou. Knysna Hollow strek oor 3 hektaar en bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za