Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (330)
B&Bs (28)
Wildsplase (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (244)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 215 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 215 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede B&Bs

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Suidelike Voorstede

The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die ber...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Suidelike Voorstede

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Suidelike Voorstede

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Suidelike Voorstede

Glenhaven is ideaal geleë, stapafstand vanaf Nuweland se rugby- en kriekstadions, Cavendish Square en verskeie top-restaurante en kuierplekke. Kirstenbosch en die Universiteit van Kaapstad is net 'n paar minute se ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Suidelike Voorstede

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Suidelike Voorstede

Caxton Manor is in die hartjie van die pragtige Constantia-vallei geleë en bied uitstekende verblyf vir sakereisigers en die vakansiegangers. Caxton Manor beskik oor 7 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste. Al d...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Suidelike Voorstede

The Victorian Goose is 'n huislike gastehuis in die pragtige woonbuurt, Nuweland, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflike geleë slegs 1 km vanaf Nuwelandstadion en krieketgronde, en is ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Suidelike Voorstede

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Suidelike Voorstede

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidelike Voorstede B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Suidelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za