Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (331)
B&Bs (28)
Wildsplase (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (245)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 215 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 215 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Gastehuise

49 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Suidelike Voorstede

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Rondebosch geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons is loopafstand van Claremont, Nuweland Krieket- en Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub, Kelvin Gro...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Suidelike Voorstede

Largo House is in die boomryke buurt, Nuweland, aan die oewer van die Liesbeekrivier naby die berg geleë en bied uitsigte op Tafelberg en Duiwelspiek van die kant af. Verblyf word gebied in 3 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Muizenberg Guestique is gebou met Tafelberg-sandsteen en is in die hartjie van Muizenberg. Dié gastehuis is net 300 m vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. Daar is 3 stylvolle suites en elke suite het 'n ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley, Suidelike Voorstede

Paradiso bied B&B-verblyf en selfsorgeenhede in 'n rustige tuin in Constantia met panoramiese uitsigte op die verre Constantiabergberge, Constantia-vallei en sy wynplase en bied gaste warm en persoonlike diens. Ver...

Vanaf
R1 785
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Suidelike Voorstede

By Nova Constantia Boutique Residence roem ons onsself daarop dat ons nie maar net nóg 'n boetiekhotel in die historiese Constantia-vallei is nie, maar eerder 'n privaat woning wat alle verwagtinge van selfs die me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë. Daar is 7 gastekamers met slaapplek vir 15 gaste. Daar is 5 kamers op die boonste verdieping wat na die balkon lei. Die ander 2 kamers is op die onders...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Suidelike Voorstede

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth, Suidelike Voorstede

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Suidelike Voorstede

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorsp...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Suidelike Voorstede

Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers met 2 enkelbedde...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Suidelike Voorstede

On Pinewood Guest House is 'n ruim gastehuis in die loweryke Upper Newlands wat verskeie binne- en buitemuurse doendinge bied. Die gastehuis is teen die helling van Tafelberg in 'n stil, veilige area in dieselfde st...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Suidelike Voorstede

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Suidelike Voorstede

Reading House is in 1896 deur Sir Herbert Baker gebou. Dié unieke erfenis-gastehuis is in 'n stil straat in Nuweland, Kaapstad geleë en dis net 5 minute se stap van Nuweland Krieket- en Rugbystadion, winkelentrums...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Suidelike Voorstede

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Suidelike Voorstede

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

Vanaf
R1 077
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Constantia, Suidelike Voorstede

Camelot in Constantia is 'n pragtige gemeubileerde selfsorggaste-suite met sy eie privaat ingang in die hartjie van Bo-Constantia. Constantia Village-winkelsentrum is net 2 minute se stap ver en die Virgin Active-gi...

Vanaf
R1 610
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Bishopsfield Guesthouse is ’n pragtige gastehuis in die boomryke woonbuurt, Rondebosch met toegang tot die Universiteit van Kaapstad en Nuweland Rugby- en Krieketstadions. Die perseel is net 100 m van Bishops Dioc...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in Rondebosch. Dié elegante huis is in ’n stil cul-de-sac en bied ’n uitsig op die agterkant v...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Suidelike Voorstede

Ace's Place is in Pinelands geleë en dit bied verblyf vir paartjies of besoekers in 2 eenhede. Die verblyf bestaan uit 'n woonstel, Ace's Place Kothuis en 'n gastekamer, Ace's Place Gaste Kamer. Elk van die eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Suidelike Voorstede gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Suidelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za