Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (364)
B&Bs (32)
Lodges (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (53)
Selfsorg-eenhede (272)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 234 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 234 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Hotelle

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Suidelike Voorstede

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia, Suidelike Voorstede

Purple Rayn Boutique Hotel is 1,4 km vanaf die pragtige Cecilia-woud in Constantia en bied luukse verblyf in 'n lieflike boetiekhotel, met fynproewerservaring en eksklusiewe venue-opsies en funksies, asook 'n spa. D...

Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Suidelike Voorstede

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Suidelike Voorstede

The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wingerd bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste wat hier inklok is dus lekk...

Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Suidelike Voorstede

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 354 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Suidelike Voorstede

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...


Hotelle binne 50 km vanaf Suidelike Voorstede

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 365
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Die akkommodasie by Hout Bay M...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Town Hollow Boutique Hotel is in beeldskone Kaapstad, in die skadu van Tafelberg, geleë. Die hotel bied stylvolle, rustige verblyf met ongelooflike uitsigte op die Kompanjiestuin, Tafelberg en Leeukop. Die ho...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidelike Voorstede hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Suidelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za