Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (329)
B&Bs (28)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (244)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 215 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 215 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Constantia, Suidelike Voorstede

Ikhaya Safari Lodge is 'n luukse gaste-lodge wat in die voorheuwels van Constantia in Kaapstad geleë is. Die lodge is versier met egte Afrika safari-lodge-elemente en is dus enig in sy soort in Kaapstad. Ikhaya spo...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 319 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Suidelike Voorstede

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Lodge in Mowbray, Wes-Kaap

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei. Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kame...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Houtbaai, Wes-Kaap

Thulani River Lodge is op 'n groot perseel in 'n veilige, rustige buurt in Houtbaai. Dié grasdakhuis is smaakvol en outentiek versier. Die groot tuin en swembad, wat van natuurlike klippe gemaak is, bied die perfek...


Wildsplase binne 50 km vanaf Suidelike Voorstede

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Houtbaai, Wes-Kaap

Amakhaya Lodge is idillies geleë naby die wit sandstrande van Houtbaai en Llandudno, en het asemrowende uitsigte op die welbekende Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Amakhaya is die enigste gastehuis ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Lodge in Houtbaai, Wes-Kaap

Brightwater Lodge is 'n dubbelverdiepingkothuis in die hartjie van die skilderagtige Houtbaai, net vyf minute van die strand en hawe af. Ons verwelkom jou met tradisionele Kaapse gasvryheid om jou verblyf, ongeag of...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Molo Lolo Lodge is 'n huis in die hartjie van De Waterkant wat liefderik gerestoureer is om te lyk soos destyds. Daar is 'n ingang op die dak met ongelooflike uitsigte op die hawe, stad en op Tafelberg. Verblyf is...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Wes-Kaap

Shekinah Lodge is in die hartjie van Seepunt geleë en is stapafstand van die woelige hoofstraat af met verskeie winkels en restaurante, asook die promenade teen die kus. Dié lodge is ideaal vir diegene wat naby di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt, Wes-Kaap

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Wes-Kaap

Blackheath Lodge is 'n Victoriaanse dubbelverdieping-gastehuis teen die voet van Seinheuwel, 'n klipgooi van die stad, die Waterfront en welbekende strande af. Stylvolle slaapkamers, uitstekende persoonlike diens en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Albrine Lodge bied gerieflike verblyf in Bellville 3,7 km vanaf Louis Leipoldt Medi-Kliniek, 6,4 vanaf Absolut Kunsgalery, 2,9 km vanaf Bellville se Anglikaanse Kerk en 5 km vanaf Cool Runnings Toboggan Park. Die v...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Canterbury Lodge bied gastekamers in die lowerryke woonbuurt, Oakdale, in Bellville, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Noordelike Voorstede. Canterbury Lodge beskik oor 1...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View, Wes-Kaap

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Lodge in Atlantic Beach Golf Estate, Wes-Kaap

Welkom by die Lodge op Atlantic Beach! Sluit by ons aan vir 'n unieke ervaring op die Premier Atlantic Beach Gholflandgoed. In ooreenstemming met die filosofie van gemak en ontspanning, kan ons gaste gebruik maak v...

60% af Aanbod!
VanafR2 650
R1 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Vanaf
R4 505
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken. Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik ...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge. Verblyf...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Suidelike Voorstede wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Suidelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za