Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidelike Voorstede
4.5/5
volgens 217 resensies

Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 217 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede akkommodasie

Bladsy 4 - 284 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Westbury House

Gastehuis in | Rondebosch, RondeboschSuidelike Voorstede
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)

Avós Home is 'n lieflike selfsorghuis in Kaapstad. Dit is in 'n oulike woonbuurt in die suidelike voorstede, Timour...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie

Camdene Guest House

Gastehuis in | Crawford, CrawfordSuidelike Voorstede
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)

Camdene Guest House is in Crawford, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggast...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense

Paradiso bied B&B-verblyf en selfsorgeenhede in 'n rustige tuin in Constantia met panoramiese uitsigte op die verre...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Tranquil Tokai

Gastehuis in | Tokai, TokaiSuidelike Voorstede
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite met sonkrag in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

23 Grace

B&B in | Claremont, ClaremontSuidelike Voorstede
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense

Howard's End Manor

Gastehuis in | Pinelands, PinelandsSuidelike Voorstede
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense

Howard's End Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse grasdakhuis in 'n rustige omgewing en kyk uit oor 'n park wat in ...

Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 207
per nag (plek vir 2)

Glen Avon Lodge is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constant...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R3 207
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Rondebosch geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. On...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)

Ballykeep Cottage is 'n lieflike, losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Constan...

Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)