Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Suiderstrand

4.5 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Suiderstrand

'n Stukkie hemel op aarde ... Pebble Bay B&B! 'n Fantastiese Omgewing, Asemrowende Uitsigte, Absolute Ontspanning. Pebble Bay is 'n lieflike B&B in die hartjie van Agulhas Nasionale Park. Net 'n klipgooi van die w...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Suiderstrand

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Agulhas, Wes-Kaap

Summer Place B&B is 'n klipgooi van die Indiese Oseaan af in Kaap Agulhas geleë. Jy kan na die mees suidelike punt van Afrika stap vanaf ons bekende vuurtoring. Daar is 3 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
B&B in L'Agulhas, Wes-Kaap

L'Agulhas Homestay is 'n ruim gastekamer wat slaapplek vir altesaam 3 gaste bied. Dit is 'n lieflike, kindervriendelike gesinshuis net 60 m van die see af. Alle badkamerprodukte, linne en handdoeke word voorsien. ...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 990
R1 592
per nag, vir 2 mense
B&B in L'Agulhas, Wes-Kaap

Met ons ligging teen 'n heuwel en gebou uit natuurlike kalksteen, vervloei Agulhas Country Lodge beeldskoon met die omliggende fynbos-landskap. Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt. Dit sk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Agulhas, Wes-Kaap

As jy moeg raak vir die chaos van die stad, is dit tyd om Agulhas te besoek en rus vir jou siel te vind. Hier, waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet, en die see en die berge mekaar aanraak, is ons luukse, st...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
B&B in Struisbaai, Wes-Kaap

Seewaarts is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, 'n bekoorlike landgoed in Struisbaai naby die strand. Die dorpie het een van die langste ononderbroke strande in die suidelike halfrond, witgebleikte visser...

Vanaf
R2 853
per nag (plek vir 8)
B&B in Struisbaai, Wes-Kaap

Kusweg Noord 3 is in Struisbaai reg teen die hawe en 50 m van die strand af geleë. Die huis is 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan ontmoet. Die huis het slaapplek vi...


B&Bs binne 50 km vanaf Suiderstrand

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R833
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

28 on Hoop is ’n B&B in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

Bredasdorp Square skuil in die hartjie van Bredasdorp met sy grasieuse Victoriaanse geboue wat dateer uit die 1890's en 'n dorpsplein met pragtige tuine. Ons het slaapplek vir 10 gaste in 4 eenhede. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

Firlane House is 'n vierster vakansie-oord vir beide die sakeman asook die vakansieganger en bied die perfekte wegbreekplek om te ontspan. Die huis is ideaal geleë sodat gaste van hier af die suidelike punt van Afr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za