Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Suiderstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Suiderstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 45 resensies.

Suiderstrand

Crow's Nest

"Pragtige plek. Al wat bietjie sleg was, is die grondpad daarheen. Andersins is dit 'n fantastiese vakansieoord."

Suiderstrand

Barry's Cottage

"Mooi, stil, klein dorpie. Stukkie grondpad wat in goeie toestand is. "

Suiderstrand

Sunset Cabin

"Nog 'n rustige omgewing met min bedrywighede wat regtig jou laat afskakel van alles."

Suiderstrand

Linga Longa Beach Cottage

"Heerlik gestap in die natuur. Sal beslis weer wil gaan."

Suiderstrand

Linga Longa Beach Cottage

"Daar is padwerke op die oomblik."

Suiderstrand

Pebble Bay

"Skoon, pragtige natuur, vriendelike mense."

Suiderstrand

Then Sings My Soul

"Dit is baie stil en rustig, en die wat regtig wil rus, hierdie is die plek. Ongelukkig is daar nie 'n swemstrand nie, maar dan was dit ook nie meer rustig nie."

Suiderstrand

Pebble Bay

"As jy 'n plek soek om weg te kom van almal en alles af vir alleen tyd sal ek dit aanraai. Die area was ook nie so besig alhoewel dit oor die kersnaweek was. Ons het die tyd daar regtig baie geniet."

Suiderstrand

Linga Longa Beach Cottage

"Pragtige plek, maar pasop vir die pofadders!"

Suiderstrand

Then Sings My Soul

"Rustige dorpie sonder winkels en 'n gedruis. Jy kan lekker ontspan en die see geniet."

Suiderstrand

Then Sings My Soul

"Die grondpad is nie lekker om te ry nie, veral as jy nie 'n bakkie of SUV het nie. Daar is ook nie 'n swemstrand naby nie. Andersins mooi en nog nie oor-ontwikkel nie. "

Suiderstrand

The Southern Beach House

"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."

Suiderstrand

Linga Longa Beach Cottage

"Hulle moet net daai pad regmaak."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 45
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem