Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Suiderstrand

4.4 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Suiderstrand

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Crescent Street 1 is aan Afrika se mees suidelike punt van Suid-Afrika in die dorpie L'Agulhas geleë. Dit is net 200 m van die see af en naby winkels en restaurante. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar...

Vanaf
R1 114
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Swan @ 221 in L'Agulhas is 'n gerieflike huis met slaapplek vir 6 gaste en dis net 1 straat van die see af. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Breeze In is in L'Agulhas geleë en bied gehalte-verblyf in ’n ruim, moderne huis wat ideaal is vir groot gesinne of ’n groep vriende. Die huis het 4 ruim slaapkamers met ’n see- en tuinuitsig na die suide o...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

The Salty Dog bied verblyf in die kusdorp, Agulhas. Dit is net 'n paar uur se ry vanaf Kaapstad en bied opwindende natuurlike en geskiedkundige besienswaardighede en 'n dramatiese landskap om te verken. Verblyf be...

Vanaf
R869
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Rhenosterkop Rest Camp bied selfsorgverblyf in geskiedkundige grasdakkothuise op een van die oudste plase in die Strandveld. Die plaas is in 1742 gestig. Die kothuise is 31 km van die Kaap Agulhas-vuurtoring en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Main 259 is in die klein dorpie L'Agulhas geleë, net 2 ure se ry vanaf Kaapstad. Die huis is op die strandfront met skouspelagtige uitsigte van die see. Die selfsorghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en daar i...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

The Gift is 'n sonderlinge, volledig ingerigte privaat tuinkothuis met gemaklike beddens en wit linne. The Gift is 'n stukkie hemel naby die see en by 'n nasionale park in Agulhas geleë. Gaste kan van die wasdie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Hoofweg is 'n selfsorg-woonstel in die pragtige dorpie Agulhas by die mees suidelike punt van Afrika, daar waar die Atlantiese en Indiese Oseaan koppe stamp. Dié gerieflike woonstel is agter die hoofhuis geleë. H...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Main 82 Agulhas is in L'Agulhas, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die huis is ideaal vir 'n gesin van 6 wat op soek is na gemaklike, moderne verblyf. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Tallie House is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas. Die huis is 200 m van die strandfront af en 5 km vanaf Struisbaai se hoofstrand. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Twee van die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]