Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bettysbaai (71)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (82)
Hermanus (527)
Kleinmond (72)
Onrus (76)
Pringlebaai (58)
Rooi-Els (9)
Vermont (69)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (939)
B&Bs (32)
Wildsplase (7)
Hotelle (8)
Gastehuise (95)
Selfsorg-eenhede (797)

Resensies van Suidkus Walvis-roete

4.6 / 5  
volgens 1896 resensies
Lees regte resensies van Suidkus Walvis-roete van 1896 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus Walvis-roete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Suidkus Walvis-roete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Walvis-roete hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Whale Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Walvis-roete Hotelle

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld s...

Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 8 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. Elk...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Misty Waves Boutique Hotel is in die hartjie van Hermanus, slegs meters vanaf die kranspaadjies wat bekendheid verwerf het as een van die beste walviskyk-punte in die wêreld. Die hotel bied 28 kamers: 5 daksuites...

Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Hotel in Voëlklip, Suidkus Walvis-roete

Baleens Hotel is 'n bekoorlike hotel 700 m van Grotto Beach in Hermanus af. Verblyf is beskikbaar in gerieflik versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggroo...

25% af Aanbod!
VanafR2 390
R1 793
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Die luukse Whale Coast Hotel is sentraal geleë in Hermanus en bied 'n perfekte Walviskus-ervaring. Verblyf word gebied in 23 woonstelle wat elkeen oor een, twee of drie slaapkamers beskik. Elke woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

One Marine Drive Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Hermanus. Dié hotel bied lieflike see-uitsigte en is naby gewilde walvis-uikykpunte en ander besienswaardighede. Ons verblyf bestaan uit 8 kamers wat uniek en st...

Vanaf
R6 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

The Marine is een van die Suidelike Halfrond se mees skouspelagtige eiendomme teen die kus. Dit is teen die kranse geleë en kyk oor Hermanus en Walkerbaai uit. Dié indrukwekkende perseel het 'n uitsig oor Suid-Afr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Suidkus Walvis-roete

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 927 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Suidkus Walvis-roete

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Die kindervriendelike Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat, 'n rustige 80 km vanaf Kaapstad, net buite die N2. Die hotel is rustig geposisioneer in 'n pragtige ligging tussen majestueu...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Villa Exner is 'n eksklusiewe, klein boetiekhotel wat sentraal geleë is in Grabouw in die Elginvallei in die Wynlande. Boonop is dit net 40 minute se ry van Kaapstad af. Die hotel is die ideale basis vanwaar die be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidkus Walvis-roete hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Suidkus Walvis-roete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidkus Walvis-roete akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za