Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Bettysbaai (70)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (79)
Hermanus (524)
Kleinmond (71)
Onrus (75)
Pringlebaai (58)
Rooi-Els (9)
Vermont (68)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (930)
B&Bs (32)
Wildsplase (7)
Hotelle (8)
Gastehuise (94)
Selfsorg-eenhede (789)

Resensies van Suidkus Walvis-roete

4.6 / 5  
volgens 1877 resensies
Lees regte resensies van Suidkus Walvis-roete van 1877 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus Walvis-roete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Suidkus Walvis-roete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Walvis-roete wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Whale Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Walvis-roete Wildsplase

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Ons deel graag ons genotvolle verblyf in Hermanus met jou. Kom haal diep asem in ons stil en ontspanne atmosfeer. Jy is binne loopafstand (300 meter) van die sakekern, kroeë en restaurante met veilige parkering en...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Fisherhaven Traveller's Lodge is naby die Botrivierstrandmeer in Fisherhaven, en dit is sentraal vanaf die Overberg-besienswaardighede. Dit is 'n vreedsame kusdorpie op die pad tussen Kaapstad en die bekende walvisk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Ocean View @ Hermanus bied gehalte oornagverblyf in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk, en sy ligging s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Suidkus Walvis-roete

Stanford River Lodge skuil in die Kleinrivier se natuurskoon, beslaan 21 hektaar, front noord en het onbelemmerde uitsigte op die Kleinrivierberge wat parallel loop met die rivier. Ons B&B- of selfsorgkamers het en ...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in De Kelders, Suidkus Walvis-roete

Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelders en kyk uit op Walkerbaai. Hierdie unieke B&B bied 'n idilliese wegbreek met luukse akkommodasie e...

Vanaf
R7 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Suidkus Walvis-roete

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gansbaai, Suidkus Walvis-roete

Gansbaai Lodge & Backpackers is in Gansbaai geleë en spog met 'n luisterryke uitsig oor die ou hawe en die see. Dit is ook stapafstand vanaf al die winkels en die kroeë. Gansbaai Lodge & Backpackers bied puik ver...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 921 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Suidkus Walvis-roete

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Mofam River Lodge is die perfekte luukse wegbreek en in die Palmietrivier geleë. Dié lodge is diep in die Overberg se Elgin-vallei waar die natuurlike agtergrond oneindig mooi is. Mofam is 'n buitemuurse avontuur...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Grabouw

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw, Elgin

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidkus Walvis-roete wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Suidkus Walvis-roete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidkus Walvis-roete akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za