Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Bettysbaai (70)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (80)
Hermanus (524)
Kleinmond (71)
Onrus (75)
Pringlebaai (58)
Rooi-Els (9)
Vermont (68)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (931)
B&Bs (32)
Wildsplase (7)
Hotelle (8)
Gastehuise (94)
Selfsorg-eenhede (790)

Resensies van Suidkus Walvis-roete

4.6 / 5  
volgens 1884 resensies
Lees regte resensies van Suidkus Walvis-roete van 1884 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus Walvis-roete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Suidkus Walvis-roete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Walvis-roete selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Whale Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Walvis-roete Selfsorg-eenhede

776 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
VanafR4 000
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Suidkus Walvis-roete

Troon Beach Cottage, is in Hermanus in Voëlklip geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is stapafstand na gewilde strande, en 3 km van winkels, restaurante en verskeie doendinge...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Suidkus Walvis-roete

A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dié huis is lekker naby Grottostrand en 2,1 km van Voëlklipstrand af. Dié huis het 4 uniek versierde slaapkamers. Die Rock Pool-kamer het '...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinmond, Suidkus Walvis-roete

La Mer is 'n selfsorg-strandhuis teen die see wat in 2 eenhede verdeel is en slaapplek bied vir 2 tot 8 mense. Die see-uitsig van die huis op die hoek af is asemrowend en skep 'n ontspanne atmosfeer omring deur fynb...

25% af Weeksdae!
VanafR650
R488
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pringlebaai, Suidkus Walvis-roete

Siesta-at-albatross bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamereenheid op die eienaars se perseel. Die perseel is in Pringlebaai en bied toegang tot voetslaanroetes, strande, riviere en damme. Siesta-at-alba...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Suidkus Walvis-roete

Light 'n Airy is 'n selfsorgwoonstel wat met die behandelde baksteenmure en groot katedraal venster 'n regte kasteel-atmosfeer skep. Met al sy venters en franse-deure word daar baie natuurlike lig ingelaat en rus en...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde, Suidkus Walvis-roete

Dié selfsorgkothuis lê weggesteek in die Hemel-en-Aarde-vallei en bied gehalte-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige en pragtige wegbreekplek. Die eenheid bied ideale verblyf vir 'n groep vriende of famil...

33% af Weeksdae!
VanafR1 176
R941
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai , Suidkus Walvis-roete

Sandbaai Cottage is in 'n stil area in Hermanus geleë - 'n dorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is welbekend vir walviskyk gedurende di suidelike winter- en lente-maande. Sandbaai Cottage is ideaal...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde, Suidkus Walvis-roete

Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas langs die R320 in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei. Dié kothuis is 4,5 km van die R43 in die rigting van Sandbaai af en word omring deur wynplase soos La Vierge, Bouchard ...

Vanaf
R1 175
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Franskraal, Suidkus Walvis-roete

Sea Paradise is ’n vakansiewoonstel in die sonderlinge kusdorpie Franskraal, in die Overberg-omgewing. Dié huis is slegs ’n kort entjie se ry vanaf die strand, Gansbaai, die haaiboothawe en walviskykbote. Sea ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Suidkus Walvis-roete

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidkus Walvis-roete selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Suidkus Walvis-roete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidkus Walvis-roete akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za