Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.

Pennington, Suidkus

Bloukuifloerie

"Mooi dorpie en die see is stapafstand. Net die paaie kort opknapping. "

Margate North Beach, Suidkus

Sie-Esta no 5

"Beste strand waar ons nog was oor 'n Desember-vakansie."

Warner Beach, Suidkus

123 Warnadoone

"Die strande langs die lagoon is baie vuil maar het gesien daar was mense wat dit skoon probeer hou. "

Umtentweni, Suidkus

Squirrel Lodge

"Dis 'n fantastiese strand. Pragtig skoon. Lewensredders en polisie doen uitstekende werk. "

Sea Park, Suidkus

SeaLash

"Baie rustige dorpie en nie so bedrywig soos ander strande nie."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Villa Cordoba 1

"It's a little bit far from the beach, but it was very nice."

Margate Beach, Suidkus

Rondevoux 18

"It was fantastic and it was near our place it's also clean."

Hibberdene, Suidkus

Happy Days 11

"Dit is 'n wonderlike strand, baie veilig vir groot en klein met die lewensredders en die strand is skoon en netjies. "

Hibberdene, Suidkus

Huisie by die See

"Heerlike vakansiedorp."

Ramsgate, Suidkus

Big Tree Caravans

"Die gebied self is uitstekend."

Palm Beach, Suidkus

Palm Beach Holidays

"Een van die min see-vakansies waar die strande skoon is, die mense vriendelik is waar ook al jy gaan. Dis redelik sentraal tussen die Wildekus en Oribi Gorge. Hierdie ma van 40 het weer gevoel soos 'n jongmens en kan Palm Beach asook Palm Beach Holidays met lof aanbeveel. Baie, baie dankie."

Margate Beach, Suidkus

Estlean 4

"Die strand was nie oorlopend vol nie en ons het heel veilig gevoel."

Manaba Beach, Suidkus

Manaba Breeze 9

"Kan Manaba aanbeveel vir alle mense wat lekker wil vakansie gaan hou."

Hibberdene, Suidkus

14 Hibiscus Chalets

"Die hele suidkus is baie verwaarloos wat 'n jammerte is, Hibberdene se hoofstrand se toilette was netjies en skoon. Ook ander kleiner strandjies met lekker rotspoele om in te speel."

Ramsgate Beach, Suidkus

Ramsgate Palms 23

"Baie lekker is strand behalwe klippe by laagwater."

Ramsgate Beach, Suidkus

Cicada 1

"Bietjie afgeleef. Lekker stil met mooi strande. "

Leisure Bay, Suidkus

Sand Pebbles no 4

"Fantasties. Sal dit aanbeveel. Veral vir 'n gesin met klein kinders. "

Hibberdene, Suidkus

4 Coral Beach

"Strand is net baie vuil m.b.t. plastiek en glasbottels. Mense wat die strand besoek het geen respek vir die natuur of ander mense nie. "

Hibberdene, Suidkus

Club Med 23

"Fifi"s Jolly Rodgers het baie lekker kos en die strande is baie skoon."

Lawrence Rocks, Suidkus

Villa 1087

"Skoon en stil strand."

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 21

"Was al van te vore in Uvongo - geen noemenswaardige veranderinge nie."

Mtwalume, Suidkus

34 La Vista

"Baie klein, oulike plekkie."

Lawrence Rocks, Suidkus

Dolphin View 306

"It's central, within walking distance to everything you'll need and safe. Police patrol the area often."

Shelly Beach, Suidkus

31 Summer Place

"A relaxed Shelly Beach has the facilities/malls of the larger towns. Oribi Gorge was the highlight of the area. The restaurants and eateries really did surprise. Good food. We visited Breakers (seafood), Schooners (eisbein and fish), Jaxx (pizza best ever), the Green Chillie (Indian curry). Ski boat club/area provides access to charters for fishing etc. Good destination to explore the bottom portion of the south coast. "

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 406

"It was amazing, not too crowded we really enjoyed our time there, I would say better than Durban, we felt really safe."

Manaba Beach, Suidkus

Seester Nr 3

"Eerste keer in Manaba. Die strand was nogal lekker en skoon. Privaat hospitaal is naby. Menigte winkels wat als het wat jy nodig het. Twee malls binne 10 km."

Blad
Blad 79 - Wys 2341 tot 2370
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem