Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Sunland

4.4 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Sunland van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Sunland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunland B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunland B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om on...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Fish Eagles Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en gerieflike akkommodasie en gasvryheid naby verskeie doend...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Beyond Cui Bono bied B&B-verblyf in Sunland aan die buitewyke van Addo. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Addo-olifantpark. Verblyf by Beyond Cui Bono beskik oor 14 unieke kamers. Dié kamers het elkeen 2 en...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Sunland

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Addo Elephant Park, Selbourne

Stable Cottages is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir sy pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, soos die Addo-olifan...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo Elephant Park, Selbourne

Welkom by Bydand B&B! 'n Hartlike verwelkoming wag op jou hier by ons waar jy lekker kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet. Bydand B&B is in Addo naby Port Elizabeth in die hartjie van die olifant- en gro...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo, Greater Addo

Homestead B&B is in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dié B&B is 15 jaar oud en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, naamlik B&B, selfsorg, karavaanstaaplekke en kampeerplek. Homestead B&B het gastekamers, selfsorg-ee...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo, Greater Addo

The Kraal Addo Country Estate is die poort na Addo, slegs 11 km van Addo-olifantpark se hoofhek af, en naby alles wat Addo bied. Dit bied gerieflike verblyf en 'n ontspanne atmosfeer vir die ideale wegbreek. Daar ...


B&Bs binne 50 km vanaf Sunland

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Dié familie-sitrusplaas is slegs 30 minute se ry vanaf die malaria-vrye Addo Olifantpark, en is een van die handjie vol lodges wat aan die oewer van die Sondagsrivier geleë is. Ons gaste het ’n keuse van 5 luuks...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Suttonvale Inn is 'n bekoorlike B&B op 'n plaas in die dorpie Addo. Dié plaasdorpie staan bekend as die tuiste van die roemryke Addo-olifant Nasionale Park waar gaste asemrowende wild kan aanskou. Dié verblyf is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Jou gashere, Sydney en Erina Stiemie, sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom by Cleveland Guest Farm. Dit is 'n B&B wat op 'n gesinsvriendelike sitrusplaas in die buitewyke van Kirkwood geleë is. Die plaas is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Die Chameleon Bed & Ontbyt is 'n ten volle toegeruste, luukse verblyfplek. Ons het DSTV, yskaste en lugversorgers in ons eenhede. Ons ses eenhede word daagliks gediens. Daar is 'n kamerdiensfasiliteit vanaf ons te...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
B&B in Cannonville, Colchester

Happy Jackal Guest House bied B&B-verblyf in Colchester. Die gastehuis is ideaal op die oewer van die mooi Sondagsrivier en slegs 'n paar minute se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park geleë. Verblyf word gebi...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sunland B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sunland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sunland akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za