Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Sutherland

4.4 / 5  
volgens 437 resensies
Lees regte resensies van Sutherland van 437 geverifieerde gaste.
Indien jy Sutherland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sutherland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sutherland selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sutherland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sutherland Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterboom Guest House is 'n selfsorghuis naby Sutherland. Dit is een van die koudste dorpe in die land waar dit gereeld gedurende die winter sneeu. Sterboom Guest House is vernoem na die unieke bedreigde veldplant St...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Sutherland

Blydevooruitsig Guesthouse is 'n pragtige ou kliphuis met moderne geriewe wat in Sutherland geleë is. Dis troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël. Dié huis bied 4 slaapkamers, waarvan 2 dubbelbeddens het en di...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland

Omega Self-Catering is 'n rustieke kothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit word omring deur 'n pragtige Karoo-tuin met baie roosmaryn en papawers. Die eiendom is aan die buitewyke van die dorp so dit voel soos...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Middelfontein Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige werkende plaas sowat 1,3 km buite Sutherland. Hier kan gaste egte Karoo-gasvryheid geniet. Verblyf word gebied in 2 selfsorghuise, naamlik Fontein en Fonteintji...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sutherland

Aandster Selfsorg Akkommodasie is in Sutherland, ’n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorp is bekend vir die donker naghemel wat die sterreruim helder laat vertoon en spog met die grootste optiese teleskoo...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sutherland

Die vierde generasie Nels verwelkom jou met ope arms én harte by Holhoed Overnight Accommodation! Adriaan en Michelle Nel, jou gasheer en gasvrou deel hierdie luisterryke stukkie Karoo met hul kinders, Neels en Mad...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sutherland

Doringboom Gastehuis is 'n klein kothuis op 'n aktiewe plaas in Sutherland. Sutherland het 'n oop sterrehemel, so gaste kan heerlik sterrekyk as hulle hier kom kuier. Dit is een van die koudste dorpe in die land met...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Sutherland

Ou Meule Guest House is in Sutherland geleë. Mense stroom van heinde en verre na dié stukkie van die Noord-Kaap om verstom te staan onder die helder sterrehemel. Die eenheid bied slaapplek vir 10 gaste in 5 slaa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Ouma Jossie se Huis is is 'n selfsorg-plaashuis op 'n werkende plaas, 32 km van Sutherland op die Claviniapad (R354). Dit kan 'n totaal van 12 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gesinne, vriende of groepe. D...

Verwyder Filters

Jy sien net 29 uit die moontlike 41 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Sutherland

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Verlatenkloof Guest Farm is op die R354, 26 km voor Sutherland. Dit is ideaal vir besoekers wat Sutherland se omgewing wil verken, die pragtige bergpasse wil beleef, of 'n stukkie van die Anglo-Boereoorlog wil naspo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Sutherland selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Sutherland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sutherland akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za