Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Darling (13)
Grottobaai (14)
Koringberg (8)
Malmesbury (13)
Riebeek-Wes (37)
Tierfontein (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (274)
B&Bs (15)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (32)
Selfsorg-eenhede (223)

Resensies van Swartland

4.5 / 5  
volgens 271 resensies
Lees regte resensies van Swartland van 271 geverifieerde gaste.
Indien jy Swartland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Swartland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Swartland selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Swartland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Swartland Selfsorg-eenhede

216 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Asem die vars seelug in en verloor jouself in die rustige atmosfeer by Chez James Self-Catering Apartment in Yzerfontein. Chez James is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 persone met luisterryke uitsigte oor die see....

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

Dassenheuwel Farm Stay & Cottages is naby Malmesbury geleë op 'n rustige koring-, bees- en skaapplaas. Verblyf word in 3 eenhede naamlik Farm Stay House, Flower Kothuis en Windmill Kothuis gebied en bied slaapple...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Swartland

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflike verblyf in Riebeek-Wes. Die naam "Keerweder" is 'n ou Afrikaans-Hollandse term en verwys na 'n plek waarheen 'n mens die heeltyd wil terugkeer. D...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Driftwood Self-Catering Home is 'n privaat anneks in 'n stil buurt van Yzerfontein wat deel vorm van die hoofhuis op die perseel. Dit is perfek vir vriende of familie wat op soek is na gemaklike akkommodasie en is ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

No17 on Mile16 is geleë op die pragtige Sestienmylstrand in Yzerfontein. Dit is Suid-Afrika se langste stuk strand wat vanaf die dorp se hoofstrand tot by die begin van Weskus Nasionale Park strek. Die dubbelverdi...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR8 250
R6 188
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Jacobuskraal Yzerfontein Plaashuis is 'n troeteldiervriendelike, privaat, afgeleë en tipiese Weskushuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is op 'n erf van 10 hektaar in die bewaararea van Jacobuskraal geleë. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

61 Lutiekatz is 'n ongekunstelde grasdak-kothuis en gesinsvakansiehuis met ongelooflike uitsigte oor Dasseneiland wat ons graag met gaste wil deel. Die 3 ruim slaapkamers is oor 2 verdiepings versprei (2 bo en 1 on...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Lugkasteel is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein wat spog met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die huis is ongeveer 250 m² groot, het 3 slaapkamers o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Darling, Swartland

Doornfontein Wildlife Estate bied basiese selfsorgverblyf op 'n privaat plaas, sowat 7 km van die middel van Darling af. Die landgoed is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in dié deel ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

21 on Bakoond is in Yzerfontein aan die Weskus geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede, elkeen met pragtige uitsigte van Pearl Bay. Jy kan selfs tot by Tafelber...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Swartland selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Swartland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Swartland akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]