Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (212)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (187)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 205 resensies
Lees regte resensies van Table View van 205 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View

Shalimar B&B is 'n gastehuis in Table View, Kaapstad, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is 2 km vanaf die gewilde vlieërplankry-bestemming, Bloubergstrand, geleë. Verblyf bestaan uit 2 kamers wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad. Verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat elk individueel versier en gemeubileer is. Kamer 1 het 2 enkelbeddens, Kamer 2 en 3 het elk 'n dubb...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View

Peach on Beach Boutique Guesthouse is in Table View en die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Dis naby Bloubergstrand se strand waar watersport soos seilplankry en vlieërb...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View

Birkenhead Manor is 'n pragtige herehuis in 'n Kaap-Hollandse styl en is gerieflik in die gewilde en veilige Blouberg geleë. Die omgewing bied spierwit sandstrande en wêreldbekende uitsigte op Tafelberg en Robbene...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 207 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Table View

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Bloubergrant, Wes-Kaap

The Little Palm is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige deel van Bloubergrant, en is 600 m van die strand af. Die gastehuis het 3 slaapkamers en 'n woonstel wat met 'n mengsel van moderne en Afrika-elemente versier ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

Cinnamon House Bed & Breakfast in in Milnerton, Kaapstad, 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, strande, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede in die omtrek soos Tafelberg, Kaapp...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in di...

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

GSM on Sunset Beach bied gerieflike B&B-verblyf in Sunset Beach in Milnerton. Dié gastehuis is net 82 m vanaf die strand vanwaar gaste 'n uitsig op Tafelberg en oor die baai kan geniet. Die gastehuis het 'n swemba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Table View B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Table View akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Table View akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]