Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (232)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (208)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 149 resensies
Lees regte resensies van Table View van 149 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Gastehuise

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Baywatch Guest House is net 'n hanetreetjie vanaf die strande van Table Bay in Blouberg en bied veilige en gerieflike verblyf. Dié gewilde gastehuis is stapafstand vanaf restaurante, winkels, strande en die My CiTi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei, Table View

Lark 24 bied akkommodasie in Flamingo-vlei. Die akkommodasie word met die eienaars gedeel en het privaat toegang en veilige parkeerplek. Lark 24 bied 'n enkele eenheid met 2 enkelbeddens en 2 aparte eenhede wat elk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wy...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Table View

Welkom by Be My Guest Lodge in Bloubergstrand, 'n kusdorp oorkant die kanaal van Robbeneiland, en gerieflik naby die Moederstad. Die Lodge is elegant gemeubileer en versier, en bied gemaklike en ontspanne verblyf. ...

10% af Weeksdae!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Die 7th Wonder Guest House is baie trots op sy naam wat hy by Tafelberg gekry het. Tafelberg is in 2012 as een van die 7 Wonders van die Wêreld aangewys. Kaapstad is aangewys as die 8ste beste bestemming die wêrel...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Atlantic Oasis Guest House is 'n ruim, moderne en gerieflike gastehuis in Table View, Kaapstad. Die gastehuis is smaakvol versier en geïnspireer deur die rustige Atlantiese Oseaan. Dit is 400 m van die strand af en...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Table View

Dolphin Beach Waves Edge bied gemaklike verblyf in ’n ruim, privaat suite in Bloubergstrand. Die perseel is naby Dolphin Beach en Bayside Mall geleë. Die suite is langs die eienaars se huis en beskik oor ’n ap...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Table View

Dolphin Inn Guest House is naby die strand in Blouberg geleë. Die gastehuis het slaapplek vir maksimum 14 gaste. Die gastehuis het 8 en suite-slaapkamers, 5 dubbelkamer, 2 2-enkelbedkamers en 1 gesinskamer. Die k...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Cape Oasis bied 'n wye keuse van ontspanning en vermaak om seker te maak jou vakansie in Kaapstad is onvergeetlik. Cape Oasis grens aan die Rietvlei Natuurreservaat wat ook Flaminkvlei genoem word weens die volop vo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Table View

Driftwood House is in Table View geleë en is net 'n paar minute se ry vanaf die strand, en 20 minute van die middestad en die V&A Waterfront af. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Table View gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Table View akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Table View akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za