Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (239)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (212)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 179 resensies
Lees regte resensies van Table View van 179 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Selfsorg-eenhede

207 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
VanafR1 190
R833
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4. Die tweeslaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

602 Infinity is 'n luukse selfsorgwoonstel op Bloubergstrand se seefront met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan, op Tafelberg, die stad, V&A Waterfront en Robbeneiland. Dit het deur die jare 'n gewilde keuse vir wi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Beach Boulevard 102 is die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Dis 'n vakansiewoonstel met die perfekte ligging wat oor die see uitkyk en net 'n paar minute van die geriewe en Blouberg se strand af gele...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR530
R371
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

118 on Raats is 'n bekoorlike gastehuis wat oornagverblyf bied in Table View, net 'n kort entjie se ry van Kaapstad se middestad af. Die huis het die ideale ligging naby die strand en winkelsentrums. Die gastehuis ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 475
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Bliss by the Beach is 'n groot, luukse selfsorgwoonstel wat in Bloubergstrand, slegs 150 m van die strand se houtpromenade af geleë is. Hier het gaste 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is geseën met 'n prag...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Son, See, en Sundowners is in 'n veilige kompleks in die mooie Bloubergstrand. Dié woonstel bied 'n lieflike uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland in die verte. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Table View

2 Atlantic Shores is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand wat gesellige, smaakvol versierde leefareas en 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin, 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Blouberg Seaview Apartment bied seflsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkels in die omgewing. Dié volledig gemeubileerd...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R593
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Beachfront Capetown Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in SeaSpary, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié woonstel is net oorkant Blouberg se wit strand en bied 'n onbelemmerde uitsig op oor Robbeneilan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

304 Zeezicht is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n buurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg in Kaapstad. Afgesien van die strande en pragtige uitsigte, het Bloubergstr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Table View selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Table View akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Table View akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za