Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (232)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (208)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 148 resensies
Lees regte resensies van Table View van 148 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Table View

503 Nautica is 'n pragtige vakansie-woonstel met 'n lieflike see-uitsig in die kusvoorstad Table View. Dié voorstad is aan die Blaauwberg-kus, net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die ideale basis vir...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

De Luna is 'n selfsorgwoonstel in die Horizon Bay-kompleks wat oor die Atlantiese Oseaan, die skadubeeld van Tafelberg, Kaapstad en die pragtige witsandstrande van Bloubergstrand uitkyk. Die woonstel bied slaapplek...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Cap Du Mont is 'n lieflike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié omgewing bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die goue strand is is ideaal vir seilplank- en vlieërbranderry. Jy kan ook vie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié ateljee-woonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met '...

Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Horizon Bay 1206 by CTHA is 'n stylvolle selfsorg-woonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie besienswaardighede. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

G1 Infinity is in Bloubergstrand, 'n baie gewilde deel van Kaapstad, geleë. Ons bied gehalte-verblyf na aan al die plaaslike geriewe. Die woonstel is uiters modern en volledig gemeubileer met 'n balkon wat berg- en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

404 Santorini is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel. Dis op die vierde verdieping geleë en is slegs 1 blok vanaf Bloubergstrand waar geesdriftiges vlieërbranderplankry. Die woonstel is pragtige versier in die kleur...

Vanaf
R1 668
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Romantic Horizon 1306 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad met 'n mooi uitsig op Tafelberg. Dit is die perfekte plek om Kaapstad en die omliggende area. Die goue strand is wonderlik vir watersporte ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Tabu House is gerieflik geleë in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die huis is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Die huis het 3 selfsorg-ateljeewoonstelle, 3 en suite-slaapkamers en 2 kamers w...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergrant, Table View

Dipidax Cottage is 800 m van Bloubergstrand af en bied basiese selfsorgverblyf aan vir 4 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die L-vormige s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Table View selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Table View akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Table View akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za