Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Tamboerskloof

4.4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof

House on the Mountain is in 'n klein en stil sekuriteitskompleks teen die hellings van Seinheuwel in Tamboerskloof, in Kaapstad se middestad. Die huis is omring deur Tafelberg Natuurreservaat. Die gay-vriendelike vi...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by The Blue House Gastehuis. Of jy 'n reisiger is, 'n sakepersoon, met vakansie is, net oornag bly of dalk vir langer, nooi ons jou uit om ons wonderlike en vriendelike diens te e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Bayview Boutique Guesthouse is perfek geleë teen Tafelberg se hang. Hierdie moderne en stylvolle toevlugsoord teen die berg is gemáák vir 'n gesonde leefstyl en spog met 'n pragtige uitsig op die berg, stad en ha...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Jardin d’ébèneBoutique Gastehuis is geleë in 'n ou Kaap-Hollandse opstal wat noukeurig opgeknap en versier is deur die eienaars in 'n verfynde kontemporêre Afrikana-styl. Die gastehuis is die ideale beginpun...

33% af Aanbod!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Hillcrest Manor Guesthouse is 'n B&B in Tamboerskloof, in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid naby aan verskeie doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Radium Hall Guest House is geleë teen Leeukop se hang by Kaapstad en het asemrowende uitsigte op Tafelberg. Hierdie moderne huis is onlangs gebou en stylvol versier met 'n eenvoudige moderne argitektuur, pragtige a...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Tamboerskloof

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

The Parkhouse bied stylvolle, moderne kamers met groot, gerieflike beddens, sagte linne en luukse storte, in die hartjie van Gardens in Kaapstad se middestad. Park- en Kloofstraat is so naby jy kan stap na byna al d...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tamboerskloof gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Tamboerskloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tamboerskloof akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za