Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Tamboerskloof

4.5 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tamboerskloof

Down The Lane is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in die Kaapse Middestad. Plaaslike reataurante, winkels en koffiekroeë is binne stapafstand van ons af en Tafelberg is net 10 minute se ry van ons af. Di...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Warren Heights 504 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Tamboerskloof geleë is. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede ...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tamboerskloof

Warren Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitsgebou in Tamboerskloof in Kaapstad. Dié gebou is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede in die middestad. Die smaak...

Vanaf
R1 546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

Mountain Escape Villa and Apartment bied selfsorgverblyf in Tamboerskloof in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in en om die middestad. Verblyf word gebied in die ...

Vanaf
R5 590
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tamboerskloof

Maudville is 'n bekoorlike selfsorg-villa in 'n Victoriaanse styl en is in die historiese Tamboerskloof-area in Kaapstad geleë. Dit is net 'n paar minute se ry vanaf Kaapstad se sakekern en die Atlantiese kusgebied...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

Kloof St Action is 'n selfsorgwoonstel binne 'n veilige kompleks in Tamboerskloof. Die kompleks is ideaal naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en om Kaapstad se middestad geleë. Dié woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

Level 1 is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad wat teen Seinheuwel skuil. Die ruim ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaap- en leefarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n ys...

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Lekke Uitsig Ini Kaap is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tamboerskloof teen die hange van Seinheuwel en Tafelberg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaa...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tamboerskloof

15 On Leeukloof is 'n selfsorg-vakansiehuis in Tamboerskloof, hoog bo die stad in 'n doodloopstraat onder Leeukop. Dit bied oop spasies met baie lig en fantastiese uitsigte oor die stadsliggies in die aand, Tafelber...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

First Group Hastings Hall is naby aan die hartjie van Kaapstad geleë en bied een- en tweeslaapkamerwoonstelle wat toegerus is vir selfsorg. Die eenslaapkamerwoonstelle is ideaal vir paartjies of klein gesinne. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tamboerskloof selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Tamboerskloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tamboerskloof akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]