Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tamboerskloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tamboerskloof akkommodasie
Bladsy 2 - 14 lekke plekke om te bly
Avronne 7 is ’n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Tamboerskloof. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 ...
Lekke Uitsig Ini Kaap is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tamboerskloof teen die hange van Seinheuwel en Tafe...
5 Tamboershof is 'n luukse ateljeewoonstel in die stil woonbuurt Tamboerskloof en bied gerieflike selfsorgverblyf a...
Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. H...
Manella On Kloof is 'n skoon en stylvolle woonstel met subtiele spatsels helder kleure. Hierdie woonstel is die def...
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word d...
Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oo...
Kelvin Cottage bied bekoorlike vakansieverblyf in 'n klein straatjie van gelyste erfenishuise. Hierdie gerestoureer...
115 on Kloof bied onvergeetlike selfsorgverblyf in die hartjie van Tuine, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n groep vrie...
Stay on Derwent is 'n elegante selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit wat ideaal is vir sake...