Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (3)
Lodges (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (56)

Resensies van Tankwa Karoo

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Tankwa Karoo van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Tankwa Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa Karoo Lodges

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge is op 20 hektaar privaat grond in die Tankwa Nasionale Park geleë. Dit is in die mooiste deel van die platteland in die Noord-Kaap, reg teen die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die lodge is 29 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo

Blesfontein Guest Farm is net 28 km van Sutherland af bo op die platorand van die Roggeveldberge. Die gasteplaas bied verblyf in 10 unieke selfsorg-eenhede wat eens ou geboue op die plaas was. Blesfontein Guest Farm...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Calvinia, Tankwa Karoo

Gaste wat Tankwa Lodge besoek word met plattelandse gasvryheid verwelkom. Neem asseblief kennis dat gaste by Calvinia Hotel (verder af in die pad) moet inklok en die sleutels optel. Die lodge het 24 kamers aangebie...

Vanaf
R236
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo

Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R55 tussen Ceres en Calvinia. Die AfrikaBurn Fees vind jaarliks hier plaas. Ons het 13 permatente met 'n gemeenskaplike ablusieblok, 'n kampeerterrrein, en 5 ...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 97 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 100 km vanaf Tankwa Karoo

Vanaf
R2 528
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal, Wes-Kaap

Kagga Kamma Natuurreservaat is bekend vir sy skilderagtige natuurskoon en dramatiese rotsformasies wat so eie is aan die Cederberge. Hierdie gewyde grond het 'n fassinerende kulturele erfenis, en bied asemrowende la...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Lodge in Citrusdal, Wes-Kaap

Citrusdal is aan die oewers van die Olifantsrivier geleë, 'n uur-en-'n-half se ry vanaf Kaapstad op die N7. Dié dorpie is omring deur groen sitrusboorde en wingerde aan die voorheuwels van die majestueuse Sederber...

Vanaf
R8 030
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sederberg, Wes-Kaap

Bushmans Kloof Wilderness Reserve is geleë onder ou sandsteen-rotsformasies en 'n asemrowende landskap en is 'n luukse 5-ster toevlugsoord in die majestueuse Sederberge, 270 km vanaf Kaapstad. Dis 'n Relais & Chate...

Vanaf
R4 020
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Kaap Karoo

Aquila Private Game Reserve & Spa is tussen die Langeberge en die Outeniekwaberge in die Klein Karoo geleë. Betowerende landskappe, 'n tapyt van veldblomme en wild skets die toneel op dié reservaat. Die reservaat ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]