Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Hersham (4)

Resensies van The Island

4.6 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van The Island van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy The Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in The Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Island gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Island Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Gastehuise binne 10 km vanaf The Island

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Avant Beach House is op die strandfront in Pienaarstrand naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George. Die gastehuis bied verblyf in 5 elegante kamers met badkamers en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southern Cross, Groot-Brakrivier

At 29 Columba is 'n gastehuis in Suiderkruis, Groot-Brakrivier in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en is ideaal vir privaat gaste of families vir ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor eiendom is 'n erfenisterrein en die oorspronklike plaashuis is tussen 1826 en 1851 gebou. Groot Brak het hier ontstaan en die ou plaashuis is pragtig opgeknap om te voldoen aan moderne standaar...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glentana, Outeniqua Strand

Clouds End Boutique Hotel is in Outeniqua Strand tussen George en Mosselbaai en bied luukse kamers net 900 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en wat na balkonne met ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

W21 Guest Rooms bied verblyf in Groot-Brakrivier, 15 km van Mosselbaai af. Die eenhede maak gebruik van sonkrag en word nie geaffekteer deur beurtkrag nie. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met slaapplek...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glentana, Groot-Brakrivier

10 Elf Beach House skuil in Glentana, 'n rustige kuswoonbuurt wat 'n tuiste bied vir vakansiegangers en permanente inwoners. Dit is net 'n bietjie oos van die Groot Brakrivier, sowat halfpad tussen Mosselbaai en Geo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Tuinroete

Traveller's Rest, Reebok is in Kleinbrak-RIvier in die Wes-Kaap. Mosselbaai is net 20,7 km van hier af en gaste kan staat maak op die wonderlike gasvryheid van die eienaar. Die Bliss-kamer is in die eienaar se hui...

10% af Aanbod!
VanafR1 210
R1 089
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

Julsies Home is in Reebok geleë en net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is naby 'n veilige swemstrand. Julsies Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

At Whale-Phin Guest House is 14 km buite die dorp geleë, weg van al die gewoel en gewerskaf, in die veilige en rustige voorstad Reebok. Geniet die onverstoorde uitsig oor die Indiese Oseaan en die Fynbos-natuurrese...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

Jay Jay's Room is in Klein-Brakrivier net buite Hartenbos, tussen Mosselbaai en George geleë. Die kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yska...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]