Geverifieerde Resensie
Thohoyandou
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Thohoyandou bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Style Guest House
"Daar is baie goed versorgde huise. Ons was meer beïndruk met die plek as wat ek gedink het ons gaan wees. Dit is beter onderhou as baie ander klein dorpe."