Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


B&Bs binne 10 km vanaf Thompsonsbaai

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

5 On Lindsay bied lieflike B&B-verblyf in Ballito net 1 km vanaf Ballito's Willard-strand. Dit is naby Ballito Junction Regional Mall en Ballito Lifestyle Centre. Gaste het 'n keuse tussen 7 luukse slaapkamers met ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Salt Rock, Umhlali

Petite Provence B&B het 'n outentieke Frans-Provensaals-styl en is in 'n welige tuin wat deur 'n bewarea omring is geleë, net 350 m van Salt Rock se hoofswemstrand af. Die B&B is ideaal vir 'n rustige vakansie of '...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

La Perle bied 'n luukse toevlugsoord in die hartjie van die Dolfynkus. La Perle bied ontspanning en stylvolle, tog moderne Bali-styl verblyf wat ideaal vir paartjies is. La Perle is in die hartjie van Ballito. Al d...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 120
per nag (plek vir 8)
B&B in Ballito, Deepdale

Marlin Manor is in Ballitto en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Ballito, Dolfynkus

The Seaglass bied 'n panoramiese uitsig en B&B-verblyf op 'n heuwel bokant Ballito. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in die omgewing kan verken. Wanneer gaste die h...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
B&B in Ballito, Dolfynkus

Kingsley House is waarskynlik een van die beste vakansiebestemmings in Ballito! Ons is op 'n landgoed van bykans 1 hektaar op die hoogste punt in Ballito geleë en kyk oor Zimbali uit asook tot by Durban se hawe - d...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Sak 'n Pak Luxury Guest House is in Ballito op die Dolfynkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie manjifieke gastehuis spog met 'n totaal van 8 eksklusiewe ontwerpte en versierde eenhede, waarvan 2 elegante "executive"...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Salt Rock, Dolfynkus

Seaside Lodge is op die subtropiese Dolfynkus, in die ongerepte kusdorpie, Salt Rock, stapafstand vanaf die getypoele en ongerepte strande geleë. Hierdie 'n bekwame span ondernemende vroue bied die ideale vakansie-...


B&Bs binne 50 km vanaf Thompsonsbaai

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Desainager, Tongaat Beach

La-Peng B&B aan die Dolfynkus, noord van Durban, bied elegante kamers wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Die eienaars is 'n lieflike paartjie met 'n passie vir die gasvryheidsbedryf. Dorothy is 'n trotse Suid-Afri...

Vanaf
R1 835
per nag, vir 2 mense
B&B in Selection Beach, Umdloti

Fairlight is uitstekend geleë en bied luukse verblyf en asemrowende see-uitsigte aan KwaZulu-Natal se noordkus. Dis die ideale oornagplek vir gaste onderweg na die Drakensberge, die St Lucia-vleilande en uitstekend...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Thompsonsbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Thompsonsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Thompsonsbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za