Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Thompsonsbaai

Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Umhlali Beach, minder as 100 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 2 dekke met 'n uitsig...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 126 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Thompsonsbaai

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Lofts on Lorna is 'n gastehuis in die rustige Lornalaan in Ballito aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Beide kort- en mediumtermynverblyf, asook vakansieverblyf word in dié gastehuis gebied. Verblyf word in 4 knus...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë. Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die sui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Deepdale

Al Marrakesh Gastehuis is in Ballito in KwaZulu-Natal geleë. Ons is na aan die Dolfynkus, Durban en King Shaka Lughawe. Sakereisigers en vakansiegangers is welkom in hierdie moderne plekkie wat so na aan die strand...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Deepdene

Borneo House bied gastekamers in Ballito op die pragtige Noordkus van KwaZulu-Natal. Die gastehuis is naby talle geriewe in die area en net 20 km vanaf King Shaka Internasionale lughawe. Verblyf by Borneo House be...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Umhlali

2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dié asemrowende kuslyn bied verskeie doendinge wat gaste weer ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Deepdale

Sea Dreams is 'n pragtige oopplan-huis wat spog met gemak en luuksheid. Dié vakansiehuis is in die hartjie van die Noordkus in KwaZulu-Natal geleë. Die omgewing se ongerepte inheemse plantegroei, die plaas se roll...

15% af Laaste Kans!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Salt Rock, Umhlali

1 Lagoon Drive Gastehuis is in Salt Rock in KwaZulu-Natal en die area is bekend vir sy strande, branderplankrygeleenthede, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos Flag Animal Farm, Sugar Rush Park en Crocodi...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Villa Capri Guest House is 'n 4-ster-B&B wat gerieflike, luukse kamers bied in Ballito aan KwaZulu-Natal se pragtige Noordkus. Hierdie villa, gebou in 'n Italiaanse styl, is die ideale bestemming vir privaat gaste o...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Piccolo Paradiso is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Ballito. Die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums en restaurante in die area. Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Umhlali

Zuider Zee Gastehuis bied gerieflike en bekostigbare privaat en suite-gastekamers, B&B-verblyf en 2 selfsorg-houthutte in 'n luisterryke, rustige tuin met lieflike uitsigte oor die vallei onder dit en die see in die...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Ons luukse gastehuis, geïnspireer deur die kenmerkende skoonheid van die Suid-Afrikaanse wingerde, en die land se ryk wingerdbou, is 'n vriendelike hawe in die kusdorp genaamd Ballito. Kom beleef wonderlike sonsond...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Dolfynkus

Salt Rock Manor bied gerieflike gastehuisverblyf aan gaste in 'n lieflike gastehuis in Salt Rock, net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dié gastehuis spog met 'n swembad buite en...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Thompsonsbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Thompsonsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Thompsonsbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za