Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Selfsorg-eenhede

121 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

8 Villa Flamenco is in Chaka's Rock geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte, luukse tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks teen die strand. Gaste het direkte toegang tot die strand. Dié gem...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

69 Perissa is in Santorini in Ballito geleë en bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf al die slaapkamers en balkonne. Dit is so naby die see dat jy van jou balkon af kan hoor hoe die branders breek en die stompneusdo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

7 Villa Flamenco bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in die Villa Flamenco-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks bied direkte toegang na die strand. Dié smaakvol versierde woonste...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

14 Skiathos Apartment is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, ’n dorp minder as 25 km noord van King Shaka Internasionale Lughawe. Die woonstel bied ’n asemrowende see-uitsig, asook direkte toegang to...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Villa Flamenco 1 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die grondverdieping van 'n gebou in Shakas Rock. Die woonstel het 'n privaat patio en grasperk met direkte toegang tot die strand. Dit is gerieflik naby plaaslike w...

Vanaf
R1 145
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai

Serene Beach Breakaway is ’n ruim selfsorgwoonstel in die veilige The Beacon-kompleks, direk oorkant die gewilde Thompsonsbaai se asemrowende swemstrand, getypoel en die 'gat in die muur'. Gaste kan 'n gedeeltelik...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 530
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

302 Kenwyn-on-Sea is 'n moderne selfsorgwoonstel. Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en het direkte toegang tot die strand en 'n bied lieflike see-uitsig van elke kamer af. Die woonstel is op die eerste verdiepi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai

64 Chakas Coves is in Shaka's Rock geleë, minder as 25 km noord vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkam...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Thompsonsbaai

La Ballito Self Catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Dié deel van KwaZulu-Natal is bekend vir sy pragtige strande en warm water. Die promenade is perfek vir 'n draffie in die oggend en daar is vers...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

21 Kallisti is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock. Die kompleks is lekker naby Thompsons Beach en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af. Die smaakvol versierde wo...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Utopia@LaBallito is 'n moderne selfsorgwoonstel wat na die see front en is in die veilige La Ballito-kompleks geleë. Die kompleks is oorkant Ballito se hoofstrand en bied direkte toegang tot een van Ballito se best...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

15 Skiathos is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Shaka's Rock in die Noordkus. Dié stylvolle woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks het direkte to...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

42 Chaka's Cove is 'n selfsorgwoonstel in Ocean-rylaan in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Dit is minder as 50 km noord van Durban. Die woonstel is teen die strand en het 3 slaapkamers wat slaapplek bied aan 6 mense...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Ballito Penthouse is in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock geleë. Dit bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin en kyk uit oor die pragtige Indiese Oseaan. Hierdie gewilde vakansiebestemming is naby versk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Thompsonsbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Thompsonsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Thompsonsbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za