Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Lodges (12)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Thornybush Game Reserve

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Thornybush Game Reserve van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Thornybush Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Thornybush Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornybush Game Reserve lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornybush Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornybush Game Reserve Lodges

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R36 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Jabulani Safari is in 'n Groot 5-wildreservaat in die Krugerwildtuin geleë. Jabulani bied 6 suites en die sksklusiewe Zindoga Villa. Elke luukse, ruim suite beskik oor 'n privaat dek en 'n swembadjie. Kinders oue...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R2 070
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Thornybush Game Reserve

Ndabushi Safari Lodge is 'n rustige oord op die oewer van die Klaserierivier. Dit is 26 km vanaf Hoedspruit en net 12 km vanaf Eastgate-lughawe. Dié lodge is baie naby die Timbavati- en Klaserie-wildreservate en di...

Vanaf
R17 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Machaton Private Camp is 'n intieme en eksklusiewe kamp wat 'n privaat en afgesonderde safari-ervaring bied. Die kamp is in die wêreldbekende en beeldskone Timbavati Privaat Natuurreservaat geleë en is deel van di...

Vanaf
R11 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Thornybush Game Reserve

Baobab Ridge Lodge is 'n privaat lodge in die lieflike Klaserie Natuurreservaat. Dit bied luukse, dog bekostigbare verblyf met lugversorging. Dit gee aan gaste toegang tot die ongelooflike bosveld en die moontlikhei...

Vanaf
R3 276
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Phelwana Game Lodge spog met die perfekte ligging in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo. Dit is net 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek, die Blyderivierspoort en die nabye Timbavati Privaat Natuurreservaat. ...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Panzi Lodge rus aan die grens van die Guernsey Privaat Natuurreservaat wat deel vorm van die Groter-Krugerstreek in Limpopo. Die kamp skuil in 'n boomryke kloof en word deur inheemse bome en bos omring. Verblyf is...

Vanaf
R30 000
per nag (plek vir 10)
Lodge in Thornybush Game Reserve

Die Gemini Experience is 'n ten volle gespysenierde- en professioneel-begeleide safari vir 'n groep van 2 tot 8 gaste in die Timbavati Privaat Wildsplaas. Die safarikamp word eksklusief bespreek deur 'n groep met 'n...

20% af Winteraanbod!
VanafR3 500
R2 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Bundox Safari Lodge is in 'n klein bewarea naby Hoedspruit in Limpopo. Dit is die ideale basis vanwaar besoekers die Krugerwildtuin of die Blyderivierspoort kan besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 chalets en 7 gest...

Vanaf
R8 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Ons lodge het 5 slaapkamers en dis ontwerp om die rustieke atmosfeer van die Bosveld met die styl en elegansie van 'n top-klas safari-bestemming te kombineer. Ons gaste kan uitsien na elke gerief en gemak denkbaar. ...

Vanaf
R5 774
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Klaserie River Safari Lodge is in Hoedspruit aan die ongerepte Klaserierivier se oewers geleë. Die lodge kombineer die ongerepte natuurskoon van die Afrika-bosveld en die rustige atmosfeer van die woud en die rivie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die lodges blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]