Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Lodges (12)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Thornybush Game Reserve

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Thornybush Game Reserve van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Thornybush Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Thornybush Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornybush Game Reserve lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornybush Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornybush Game Reserve Lodges

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve

Lion Tree Top Lodge is geleë in 'n privaat natuurreservaat in die hartjie van 'n area waar wild volop is. Die natuurreservaat is langs die Krugerwildtuin se westelike grens in Limpopo. By ons kan jy rustigheid en h...

Vanaf
R16 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Thornybush Game Reserve

Aan die oewer van 'n droë rivierbank staan die majestueuse Kambaku River Sands. Hiér sal gaste nie anders kan as om terug te sit en te ontspan nie. Dié onomheinde kamp is ideaal geleë op 'n rivierdraai met wild...

Verwyder Filters

Jy sien net 12 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Thornybush Game Reserve

Vanaf
R35 552
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kapama Karula is 'n bekroonde lodge wat aan die oewer van die standhoudende Klaserierivier geleë is. Die lodge maak deel uit van die groot Kapama Privaat Wildreservaat wat "plek van vrede" in die plaaslike taal bet...

Vanaf
R11 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Mpumalanga

Kambaku Safari Lodge is goed geleë en in die hartjie van die privaat Timbavati Natuurreservaat aan die westelike grens van die Kruger Wildtuin. Daar is geen heinings wat die vrye beweging van wild tussen die reserv...


Lodges binne 50 km vanaf Thornybush Game Reserve

Vanaf
R14 252
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kapama Southern Camp is in die suide van die Groot 5-wildreservaat geleë en is die trotse nuwe toevoeging tot die Kapama Privaat Wildreservaat-groep. Kapama Southern Camp bied luukse akkommodasie in 'n wildlodge, h...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Cheetah Paw Eco Lodge is 'n juweel in 'n ongerepte hoekie van die bosveld in Guernsey Privaat Natuurreservaat. Die reservaat is gerieflik naby Hoedspruit en die Krugerwildtuin se Orpenhek. Elke 4-ster-tent beskik ...

Vanaf
R3 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Pezulu Tree House Game Lodge is 'n klein, eksklusiewe boomhuis-wildlodge wat in Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo geleë is. Daar is 10 boomhuise met slaapplek vir tot 37 gaste. Elke eenheid is uniek en ...

Vanaf
R13 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Mpumalanga

Simbavati River Lodge is 'n intieme en gesinsvriendelike kampplek wat op die Nhlaralumirivierbank in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat gebou is. In die skadu van ou Jakkalsbessie- ...

Vanaf
R16 952
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kapama Buffalo Camp herinner 'n mens aan 'n tradisionele safari-kamp uit die verre verlede. Dié luukse tentverblyf is in die reuse Kapama Private Game Reserve. Natuurlike klip en hout is as boumateriaal gebruik en...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Wild Dogs Safari Lodge is 'n kleinskaalse bos-lodge met 6 chalets en 4 A-raam eenhede wat slaapplek aan 22 gaste bied. Elke eenheid is individueel versier om 'n huis-weg-van-die-huis-gevoel te skep. Elkeen beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die lodges blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]