Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bethulie (15)
Oviston (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (8)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Transgariep

4.2 / 5  
volgens 908 resensies
Lees regte resensies van Transgariep van 908 geverifieerde gaste.
Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Transgariep.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transgariep Gastehuise

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Transgariep

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks". Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier, muurverwarmer, lugversorging en en suite-geriewe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Puzzles Guest House is op die randjie van die koppie in Gariepdam in die Vrystaat. Die gastehuis se verblyf is gemik op oornagreisigers. Die koppie voor die gastehuis verseker 'n stil, rustige atmosfeer met min verk...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 km noord van Colesberg in Sentraal Suid-Afrika geleë. Die gastehuis bied...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Driekwartblou Guest House en Venue is op 'n skaapplaas, loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan vanaf die stoep besigtig word. Driekwartblou is ongeveer 30...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep

Rondefontein Guest Farm is 'n Merino-plaas en is in Springfontein. Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 gesin-chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie ...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Little Haven bied gerieflike verblyf in 'n knus gastekamer in die dorpie, Gariepdam. Dié gastekamer is op 'n privaat perseel waar die eienaars ook woon, maar is apart van die hoofhuis. Die kamer het 'n koningingr...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap re...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe. Akkommodasie is beskikbaar ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Transgariep

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil. Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 go...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 5 gaste. Die huis het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing. Verblyf wo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep

Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Edelweiss B&B is naby die reuse Gariepdam, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng geleë, net 5 km van die N1 af. Ons bied goeie waarde vir geld in dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons skoon, gerieflike akkommodasie ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bie...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep

Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige plaas 8 km buite Springfontein in die suide van die Vrystaat. Verblyf word in 6 lieflike selfsorgkothuise op dié prentjiemooi Karoo-plaas gebied. Die Prior Grange Plaas ...

Verwyder Filters

Jy sien net 17 uit die moontlike 59 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Transgariep

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Oviston

Morning Glory Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas, die Gelykfontein Stoetery (Van der Walt sedert 1884). Die gastehuis bied bekoorlike suites en is naby Venterstad in die Karoo-hartland in die Oos-Kaap geleë....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...


Gastehuise binne 100 km vanaf Transgariep

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Vrystaat

Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Ons is geleë tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is 16 km van die N1 af, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dus is dit...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]