Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bethulie (15)
Oviston (4)
Philippolis (9)
Springfontein (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (6)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Transgariep

4.2 / 5  
volgens 765 resensies
Lees regte resensies van Transgariep van 765 geverifieerde gaste.
Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Transgariep.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transgariep Wildsplase

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Abancidou Lodge is in Gariepdam geleë en bied gerieflike verblyf minder as 15 minute van die dam af. Die dam lok visvang-entoesiaste en skuitvaarders en dit word omring deur natuurreservate. Dié lodge het 8 kame...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad langs die Oranjerivier geleë. Dit is 'n watersport-toevlugsoord en is 'n ideale oorslaapplek vir reisigers. Dié gastehuis beskik o...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 53 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Transgariep

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Venterstad , Oviston

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit n...


Wildsplase binne 100 km vanaf Transgariep

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg, Noord-Kaap

Colesberg Lodge is ideaal geleë in die middel van Colesberg op die N1, halfpad tussen al die groot stede soos Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Durban. Die lodge is perfek vir vakansiegangers en sakereisige...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Karoo, Vrystaat

Rietpoort is 'n Merino-skaapplaas net 11 km van die dorpie Trompsburg af (120 km suid van Bloemfontein) op die N1 na Kaapstad. Dit is ook 'n wildplaas met springbokke, blesbokke, swartwildebeeste en gemsbokke wat on...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Vrystaat

Letsatsi Game Lodge is in die Vrystaat geleë, 110 km van die Gariepdam af en 173 km van Bloemfontein af. Die lodge maak voorsiening vir reisigers, konferensies en funksies, en spog met 'n uitstekende restaurant. Le...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg, Wes-Kaap

Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks is die ideale oornagpunt vir reisigers wat van Gauteng en KwaZulu-Natal na Kaapstad op pad is en naby die N1 en Colesberg verbyry. Hierdie historiese resiesperd-, stoet- ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Bo-Karoo, Vrystaat

Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Otterskloof Privaat Wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za