Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Tuine

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dalling Residence in Oranjezicht het 'n pragtige uitsig op die berg en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamer op die boonste verdieping het lugversor...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Cape Town View Apartment is in Bo-Maynardstraat in Vredehoek geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

22 Virginia Cottage is 'n swembadkothuis op die eienaar se perseel in Vredehoek, Kaapstad. Vredehoek is in die middestad teen die hange van Tafelberg tussen Devil's Peak-landgoed en Oranjezicht geleë. Die kothuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

A Little Piece of Artois on Dean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die Kaapse middestad. Dié woonstelkompleks skuil in 'n stil straat tussen die Franse en Italiaanse Konsulate net 400 m van d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Victorian Style City Apartment is onlnags opgeknap en herversier met 'n Afrika-tema in die hartjie van die Moederstad. Dié lieflike woonstel bied 24 uur-toegang en oorgenoeg spasie met 'n groot slaapkamer, badkam...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Anat's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in die welvarende Oranjezicht-woonbuurt in Kaapstad wat hoog die hange van Tafelberg lê. Die meeste geboue in dié woonbuurt is in 'n oorspron...

Vanaf
R1 115
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Breaks Accommodation bied moderne selfsorgverblyf in die St. Martini Gardens-kompleks in Kaapstad. Die woonstelle bied gehalteverblyf en is beskikbaar vir korttermyn-vakansies, korttermyn-sakereise en mediumter...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

St Martini 710 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n uitstekende uitsig op Tafelberg en Leeukop. Die woonstel is in 'n elegante straat in die hartjie van Kaapstad geleë. Die gewilde Kompanjiestuin met sy museums, g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Studio Martini is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat uitstekende én sakpasverblyf vir 2 gaste in Kaapstad bied. Dit is 'n lig en lugtige woonstel oorkant die Kampanjiestuine - net 20 treë se stap. Jy kan op die rusb...

Vanaf
R3 625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Tuine selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Tuine akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuine akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za