Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 7684 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 7684 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete B&Bs

168 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
45% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R853
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Voorkeurvennoot
30% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R665
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Retreat Guesthouse is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B wat reg teen die strand in Wildernis geleë is. Wildernis is 'n bekoorlike dorpie op die gewilde Tuinroete. Dié wegbreekplek bied verblyf in 2 luukse dakwoonstel-eenhede...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is da...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 980
R1 683
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kangogrotte. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei skuil tussen die Swartberge se voorheuwels en Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swartber...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys, Tuinroete

Hide-Away Gastehuis nooi gaste uit na rustige en onvergeetlike verblyf in dié pragtige B&B. Die luisterryke Koloniale gastehuis is op die hoofweg naby Knysna geleë en bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonder...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 318
per nag, vir 2 mense
B&B in Sedgefield, Tuinroete

Dover on Sea B&B is 'n juweel wat op Cola-strand geleë is, in die pragtige dorpie Sedgefield, Knysna. Die oorddorpie bied vir die voëlkykers 'n skatkis van verskeie voëlspesies wat in verskillende ekosisteme in ...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg, Tuinroete

Skeiding Guest Farm is 'n graan-, skaap-, volstruis- en Nguniplaas halfpad tussen Kaapstad en Knysna, en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne. Verblyf word in 'n verskeidenheid ga...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Sandstone Manor bied B&B-verblyf in Mosselbaai. Dié gastehuis is gerieflik naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Sandstone Manor het 10 individueel versierde kamers. Die kamers is het 'n dubbelbed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Tuinroete

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

Vanaf
R2 442
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
B&B in Heroldsbaai, Tuinroete

Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand. Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n priva...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n stil en veilige omgewing en bied stylvolle, ruim kamers met alle nodige geriewe, asook vriendelike pe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Farm & Fellow is in Tramonto in George op die wêreldbekende Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë in die hartjie van George en die ideale wegbreekbestemming, omring deur die Outenikwaberge en die see net 'n entji...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Tuinroete B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za